Page 1 of 1
Howa 308 kolf vervang
Posted: Mon Sep 07, 2015 8:27 pm
by Kingy
Ek het n Howa 308 gewone loop gekry, wil graag sy kolf verander en bedding doen wat sal help met ver skiet as ook in die jag veld.
Ek wil graag die hogue kolf vervang met n boyds kolf, watse kolf sal goed wees vir langafstand sket as ook jag?
Re: Howa 308 kolf vervang
Posted: Mon Sep 07, 2015 8:43 pm
by joe rocket
Koop n boyds super varmint of thumhole by Geno. Soek onder boyds kolwe.
Re: Howa 308 kolf vervang
Posted: Mon Sep 07, 2015 8:48 pm
by JPS
Die Boyds pro varmint sal beste werk vir lang afstand skiet.
Een modifikasie wat jy wel op hom kan aanbring is om verstelbare wangstuk te sny.
Edit* het bedoel Pro varmint (die vorige Tacticool een)
Re: Howa 308 kolf vervang
Posted: Mon Sep 07, 2015 8:52 pm
by Nico Harris
Boyds pro varmint.
Re: Howa 308 kolf vervang
Posted: Mon Sep 07, 2015 9:31 pm
by Kingy
Dankie manne, klink my almal stem saam, dan sal ek hoor vir so kolf.