Page 1 of 1
Watter cell foon vir balaistic apps
Posted: Mon Sep 07, 2015 5:53 pm
by henning
Help asseblief.
Ek moet nou my cellfoon upgrade en weet nie waarvoor om te gaan nie.
Ek will n ballistic apps laai op my foon maar is nie seker watter foon geskik is daarvoor.
Vraag is, is enige android foon geskik of net sekere foone.
Groete
Henning
Re: Watter cell foon vir balaistic apps
Posted: Mon Sep 07, 2015 6:06 pm
by Apie
Enige smartfoon, Sony Experia, Samsung S5 6 , Iphone
Re: Watter cell foon vir balaistic apps
Posted: Mon Sep 07, 2015 8:59 pm
by Gawie(13mm)
Samsung S5 en S6 het ingeboude termometer en lugdruk meter. Loop mooi saam met Strelok Pro.
Re: Watter cell foon vir balaistic apps
Posted: Mon Sep 07, 2015 9:22 pm
by PietBe
Swarovski app op die iphone is baie nice
Re: Watter cell foon vir balaistic apps
Posted: Tue Sep 08, 2015 6:20 am
by henning
Gawie(13mm) wrote:Samsung S5 en S6 het ingeboude termometer en lugdruk meter. Loop mooi saam met Strelok Pro.
Dankie Gawie, dit is die antwoord waarvoor ek gesoek het.
Groete
Henning
Re: Watter cell foon vir balaistic apps
Posted: Tue Sep 08, 2015 1:03 pm
by vossie1
Gawie waar kry ek dit op my foon?
Re: Watter cell foon vir balaistic apps
Posted: Tue Sep 08, 2015 1:14 pm
by ruaanb
Dit is sensors wat ingebou is so enige app op playstore met dit kan kommunikeer sal werk.
Re: Watter cell foon vir balaistic apps
Posted: Tue Sep 08, 2015 1:23 pm
by Alwyn
Daar is n spesifieke app vir die Samsung wat baie goed werk maar hys nie beskikbaar vir die iPhone nie.
Begin met n Z.. kan nou vir my lewe nie onthou wat sy naam is nie die Samsung manne sal weet.
Re: Watter cell foon vir balaistic apps
Posted: Tue Sep 08, 2015 1:34 pm
by ruaanb
Barometer -Sypressure
In Strelok Pro kan jy ook onder die Barometer/Altitude settings kyk en dit aansit dat dit die interne sensors gebruik.
Re: Watter cell foon vir balaistic apps
Posted: Tue Sep 08, 2015 4:05 pm
by Chevvy SS
Gawie(13mm) wrote:Samsung S5 en S6 het ingeboude termometer en lugdruk meter. Loop mooi saam met Strelok Pro.
Waar is dit Gawerjal?
Re: Watter cell foon vir balaistic apps
Posted: Wed Sep 09, 2015 8:16 am
by Ashley
Dis nie n selfoon App as sulks nie, maar ek hou baie van NIKON se ballistics website. Baie goeie vergelykings tussen patrone, kalibers ens ook.
http://spoton.nikonsportoptics.com/spot ... n.html#:28
Re: Watter cell foon vir balaistic apps
Posted: Wed Sep 09, 2015 2:56 pm
by Jean Marais
vossie1 wrote:Gawie waar kry ek dit op my foon?
Vossie, op Samsung, tik op die keypad: *#0*# en kies "sensor" opsie. Dit maak 'n skerm oop waar jy die barometer, temp, ligmeter ens ens kan sien. Op party fone kan jy ook die barometer korrek kalibreer, wat dan jou hoogte bo seespieël baie akkurater aandui.
Re: Watter cell foon vir balaistic apps
Posted: Wed Sep 09, 2015 3:29 pm
by vossie1
Thanks Jean
Re: Watter cell foon vir balaistic apps
Posted: Thu Sep 10, 2015 9:58 am
by ruaanb
Dankie Jean nou het ek ook iets geleer wat ek nie geweet het nie.
Re: Watter cell foon vir balaistic apps
Posted: Thu Sep 10, 2015 11:24 am
by DawieKotze
My Samsung S5 se interne sensor sê ek is 70m bo seevlak, maar as ek Strelok vra om die interne waardes te gebruik, gee hy die hoogte aan as 158 meter (wat nader aan reg is - google maps gee dit aan as 130 meter). Moet ek dit iewers kalibreer? Die druk in hPa is egter dieselfde.
Die interne sensor wys ook nie die temperatuur nie?
Dawie
Re: Watter cell foon vir balaistic apps
Posted: Thu Sep 10, 2015 12:19 pm
by ruaanb
Sien nou op net S5 het nie temp en humiditeit sensors in nie. Sou in wees maar is uitgelos in finale weergawe.