Page 1 of 1

Blokjag, of ops?

Posted: Mon Sep 07, 2015 7:05 am
by cassie_calvinia
is daar nie 'n blokjag of ops in die pyplyn so 1000km range van my af nie?
kan gedurende die week ook wees. ek lis bietjie jag.

Re: Blokjag, of ops?

Posted: Mon Sep 07, 2015 1:18 pm
by Armand9
Sal ook so outjie wil meemaak. Moes met Cradock op 99 ontrek

Re: Blokjag, of ops?

Posted: Mon Sep 07, 2015 2:23 pm
by NicoSmit
Ek dink 'n ops is die top punt van 'n man se jakkalsjag loopbaan vir al vir 'n "rookie" soos ek

Re: Blokjag, of ops?

Posted: Mon Sep 07, 2015 4:44 pm
by Jakkie 321
Cassie reel een daar by jou ++>:

Re: Blokjag, of ops?

Posted: Tue Jun 28, 2016 11:09 pm
by JACQUES BOTHA
cassie Blok jag mos nou dara op jou voorstoep reel sommer dat jy en blok die blokjag ding doen .. dalk vang jy n paar tips by blok?

Re: Blokjag, of ops?

Posted: Mon Jul 18, 2016 7:45 pm
by F.L.A.S.H
As daar so iets geteel word sal ek ook graag wil saam