Page 1 of 5
Alldays voorsit jag
Posted: Sun Sep 06, 2015 7:40 pm
by Boersonderroer
Hi, weet nie of iemand al van dit gehoor het nie. Sien dit op verskillende webblaaie en op facebook.
https://www.change.org/p/limpopo-goverm ... s-massacre
Sulke goed plaas jagters weer net in 'n slegte lig.
Re: Alldays voorsit jag
Posted: Sun Sep 06, 2015 10:08 pm
by Gawie(13mm)
Waar is die feite rondom die storie?
Ons as jagters moet ook ophou om die bobbejaan agter die berg te gaan haal. Die malletjies floreer op die tipe onsin.
Re: Alldays voorsit jag
Posted: Sun Sep 06, 2015 10:26 pm
by JacquesT (Stompe)
Ja nee mens kan sommer sien die is geskryf deur 'n attention seeking bunny hugger. Pot stront
Re: Alldays voorsit jag
Posted: Sun Sep 06, 2015 10:32 pm
by tripodmvr
In Europa is aangedrewe wild hul manier van wild oes.
Hierdie is nou weer 'n sensasionele groen reaksie. Ek wonder of die' plaas nie onder droogte deurloop en dat hulle die wild wil verminder nie? As jy met wild boer sal jy tog nie alles wil laat uitskiet nie.
In die Ooskaap en die Karoo word kudu en springbok ook aangekeer - baie prakties en "alles" word nie geskiet nie.
Re: Alldays voorsit jag
Posted: Sun Sep 06, 2015 11:55 pm
by Nowon
Hierdie was uitgesaai op Carte Blanche vanaand.
Weet nie of die jag voort gegaan.
Re: Alldays voorsit jag
Posted: Mon Sep 07, 2015 6:06 am
by sako 30-06
Gawie(13mm) wrote:
Waar is die feite rondom die storie?
Ons as jagters moet ook ophou om die bobbejaan agter die berg te gaan haal. Die malletjies floreer op die tipe onsin.
Alles was uitgesaai op Carte Blanche.
Dis n 9000ha plaas wat nuwe eienaars het na n "Landclaim"
Hulle verduidelik dit as n Driven Hunt.
Die groot probleem gaan nie oor die jag van die diere nie maar die feit dat na wild geskiet word terwyl hulle hardloop en dus die kanse verbeter van n kwesskoot.
Die dame van die SPCA het egter beklemtoon dat daar niks fout is met jag nie maar met die "Driven Hunt" is daar die moontlikheid dat baie diere gekwes kan word. Die plaas het n paar honderd hout platforms regoor die plaas opgerig, die wild word aangejaag en die uitlanders skiet dan die wild as hulle verby hardloop.
Re: Alldays voorsit jag
Posted: Mon Sep 07, 2015 6:11 am
by sako 30-06
tripodmvr wrote:In Europa is aangedrewe wild hul manier van wild oes.
Hierdie is nou weer 'n sensasionele groen reaksie. Ek wonder of die' plaas nie onder droogte deurloop en dat hulle die wild wil verminder nie? As jy met wild boer sal jy tog nie alles wil laat uitskiet nie.
In die Ooskaap en die Karoo word kudu en springbok ook aangekeer - baie prakties en "alles" word nie geskiet nie.
Nee ongelukkig nie a.g.v van die droogte nie maar n manier om geld te maak. Die plaas het nuwe eienaars nadat n Landclaim suksesvol was.
So of hulle alles voor die voet wil skiet om n paar rand te maak kan niemand se nie, maar ons almal weet wat gebeur met die grond nadat dit "nuwe" eienaars gekry het na n landclaim.
Re: Alldays voorsit jag
Posted: Mon Sep 07, 2015 7:14 am
by Joe13
Die was op Carte Blanche kerels, dit is eg en dit gebeur, het ook nie geweet sulke on-etiese slagting gebeur in ons land nie, maar mens kan so iets verwag as een van ons "vriende" die ding run. Die ander issue is die blatante rasistiese houding vanaf plaas eienaar oor foon en televisie. Pateties.
Re: Alldays voorsit jag
Posted: Mon Sep 07, 2015 7:32 am
by BRNO (Pierre)
Joe13 wrote:Die was op Carte Blanche kerels, dit is eg en dit gebeur, het ook nie geweet sulke on-etiese slagting gebeur in ons land nie, maar mens kan so iets verwag as een van ons "vriende" die ding run. Die ander issue is die blatante rasis vanaf plaas eienaar oor foon en televisie. Pateties.
In totaal was dit maar n swak insetsel gewees.
Re: Alldays voorsit jag
Posted: Mon Sep 07, 2015 7:51 am
by Smirre
More
die opvallendste van die hele insetsel is die rasisitiese houding van die eienaar
Smirre
Re: Alldays voorsit jag
Posted: Mon Sep 07, 2015 7:54 am
by Geno
Smirre wrote:More
die opvallendste van die hele insetsel is die rasisitiese houding van die eienaar
Smirre
Dis so. Hy het ons as jagters geen gunste gedoen met sy vrot houding nie.
Is springbok, bosbok en koedoe voorsit jagte nie ook maar dryfjagte nie?
Wat van bosvarkjag oor honde?
Re: Alldays voorsit jag
Posted: Mon Sep 07, 2015 8:54 am
by PWV
Daar is 'n hemelsbreë verskil tussen die voorsitjagte in bv. die Karoo en die sogenaamde "driven hunts" soos wat in onderstaande video geïllustreer word.
https://www.youtube.com/watch?v=JSZWuCzvtSA
Die soort jag wat hier in Alldays ter sparke is en op Carte Blanche bespreek is, grens aan 'n slagting ("massacre"), soortgelyk aan die slagting van varke in die video!
Dit wat op Alldays beplan word, en ek grond my stelling op dit wat op Carte Blanche bespreek is, op 'n totale skande vir jag in SA. Stellasies word op bepaalsde afstande opgerig waarop die sogenaamde jagters stelling inneem. Die wild wat in sig kom, beland in 'n spervuur van lood.
Die antwoorde wat die joernalis tydens die telefoniese onderhoud met die eienaar/organiseerder gekry het, was lagwekkend.
Re: Alldays voorsit jag
Posted: Mon Sep 07, 2015 9:23 am
by Dawie Malan
Die kruks van die saak is dat die tipe jag wettig is en die SPCA kan niks daaraan kan doen nie.
Wat die eienaar/s van die plaas betref, is dit duidelik dat hulle nie 'n idee het hoe om in die bosveld te boer nie. Daardie stellasies is 'n grap. Die kwelsugtige klaers moes eerder by Dept Mannekrag 'n klag gaan lê het dat die stellasies gaan veroorsaak dat 'n mede jagter of aanjaer raakgeskiet mag word. En vir die eienaars en sy voorman om te dink dat die wild in daardie groot voorbrandstroke gaan hardloop terwyl hulle aangejaag word, is lagwekkend. En volgende jaar? Dan gaan die wild op daardie plaas of uitgebreek het, of so wild wees dat hulle jakkalsjagters met stoele moet kry net om 'n paar bokkies te skiet.
Groete
Dawie
Re: Alldays voorsit jag
Posted: Mon Sep 07, 2015 10:40 am
by Stefan764
Dawie Malan wrote:Die kruks van die saak is dat die tipe jag wettig is en die SPCA kan niks daaraan kan doen nie.
Wat die eienaar/s van die plaas betref, is dit duidelik dat hulle nie 'n idee het hoe om in die bosveld te boer nie. Daardie stellasies is 'n grap. Die kwelsugtige klaers moes eerder by Dept Mannekrag 'n klag gaan lê het dat die stellasies gaan veroorsaak dat 'n mede jagter of aanjaer raakgeskiet mag word. En vir die eienaars en sy voorman om te dink dat die wild in daardie groot voorbrandstroke gaan hardloop terwyl hulle aangejaag word, is lagwekkend. En volgende jaar? Dan gaan die wild op daardie plaas of uitgebreek het, of so wild wees dat hulle jakkalsjagters met stoele moet kry net om 'n paar bokkies te skiet.
Groete
Dawie
Mooi gestel Dawie
Re: Alldays voorsit jag
Posted: Mon Sep 07, 2015 11:19 am
by Gawie(13mm)
Ek het nou na die insetsel op die Internet gekyk.
Ek het baie respek vir die dame van die SPCA. Sy verstaan die realiteite van jag en het nie 'n probleem met etiese jag nie. Ek stem saam met haar dat dit wat hier gaan gebeur, nie jag is nie.
Die hoof van die bemagtiggingsgroep kort 'n warm oorveeg. Jy praat nie so met 'n dame nie. Nie eens oor die telefoon nie. Om agter ras te skuil oor jy uitgevang is, laat 'n wrang smaak in my mond. Geld is duidelik die enigste motivering vir die persoon en hy verkoop sy geboortereg aan 'n Europeër om sy vriende of kliënte te vermaak.
"There is no person more savage than a gentleman, nor a man more noble than a savage."
Dit is Afrika en hier respekteer ons alle lewe. Ons het 'n ver pad gestap vandat ons voorvaders hier geland het. Ek wens net die regering sien raak dat ons almal omgee vir ons land en dit wat ons het wil bewaar.
Re: Alldays voorsit jag
Posted: Mon Sep 07, 2015 11:22 am
by Joe13
Gawie(13mm) wrote:Ek het nou na die insetsel op die Internet gekyk.
Ek het baie respek vir die dame van die SPCA. Sy verstaan die realiteite van jag en het nie 'n probleem met etiese jag nie. Ek stem saam met haar dat dit wat hier gaan gebeur, nie jag is nie.
Die hoof van die bemagtiggingsgroep kort 'n warm oorveeg. Jy praat nie so met 'n dame nie. Nie eens oor die telefoon nie. Om agter ras te skuil oor jy uitgevang is, laat 'n wrang smaak in my mond. Geld is duidelik die enigste motivering vir die persoon en hy verkoop sy geboortereg aan 'n Europeër om sy vriende of kliënte te vermaak.
"There is no person more savage than a gentleman, nor a man more noble than a savage."
Dit is Afrika en hier respekteer ons alle lewe. Ons het 'n ver pad gestap vandat ons voorvaders hier geland het. Ek wens net die regering sien raak dat ons almal omgee vir ons land en dit wat ons het wil bewaar.
Goed gese Gawie, die probleem met ons vriende as hulle nie regkom nie is om rasse kaart te speel. Sou daarvan hou om daai perd horisontaal te maak le.
Re: Alldays voorsit jag
Posted: Mon Sep 07, 2015 1:55 pm
by Dimitri
I watched the Carte Blanche clip on the Internet but, for some reason, my laptop would not play the sound. I also read the SPCA press release. My views on this:
1. The SPCA press release tried to "sensationalise" the issue instead of sticking to the known facts. "None of the meat will be consumed because the animals will be too riddled with bullets" or something like that. One of the SPCA's stated objectives is to have all hunting banned so I am highly suspicious of the motive behind anything they do. They work on small victories. Today they get voorsit banned. Tomorrow they get shooting from vehicles banned and the next day all hunting. On principle I will never support them or donate a cent to them.
2. I don't see a huge difference between the Alldays shoot, voorsit in the Karoo or driven shoots in Europe. In all cases there is no hunting skill involved. When the animals that are being driven finally reach the shooter who has been sitting there waiting for them, it is up to the shooter whether or not a clean/ethical KILL is made. If he takes shots outside of his "competent range" or if he takes running shots that he is not competent enough to pull off, then he is acting unethically. This can happen in the Karoo, Alldays, Eurpoe and other areas.
3. Many (most?) Europeans have very strict hunting laws. You have to be able to hunt and you have to be able to shoot. Many of them grow up on running shots and I would hazard a guess that many of them are more accurate at running shots at a given distance than the average once or twice a year shooter that takes a shot at an animal standing at that distance.
4. Surely farmers should be allowed to manage their animals as they see fit - provided they do so within the law and provided the animals are treated humanely. If one farmer does 5 driven shoots on his farm in a season during which 20 animals are cleanly killed each day and if another farmer does 5 driven shoots over 5 consecutive days during which 20 animals are killed cleanly each day, and if all the licenses and permits are in place, then let the farmer manage his herd on his property as he sees fit. If he wants to take all the legal game off his game-fenced property because next year he wants to start farming with cattle then that is his decision.
5. I can see why there is such a big uproar about this.
- It is very fashionable to make pro-animal and anti-hunting statements at the moment.
- It follows closely in the wake of the Cecil saga
- AR groups (incl SPCA) milk these situations for all the publicity they are worth. I wonder how many rich old ladies donated many hundreds of thousands of Rands/$ to save the poor innocent animals from ghastly massacre.
- It is my perception that the majority of South Africans still accept hunting (although the general trend is toward anti-hunting) but that they turn anti-hunting when they feel the animal had no chance. "Where's the challenge in that?"
6. It may come down to semantics but I believe it is possible to kill an animal humanely (ethically) whether it was shot on w&s, over water, over feed, from a vehicle, from a helicopter, voorsit, or at night with a spotlight. But ethical HUNTING has fair chase at it's core.
7. There is anti-hunting PR in the news just about every second day nowadays. In the last few months or so I think our image and our support base has taken a huge knock. Where are the positive hunting stories in mainstream media (your average person does not read Magnum, SA Hunter and Wild & Jag). Where are the hunting-financed conservation success stories? Where is the education about what is ethical hunting, culling and sustainable utilisation? Where is the professional Public Relations team financed and appointed jointly by all the major hunting organisations? Nowhere to be seen. No wonder we seem to be going backward.
Re: Alldays voorsit jag
Posted: Mon Sep 07, 2015 2:17 pm
by Dimitri
More bad publicity (and some shoddy journalism) posted a few minutes ago
http://www.news24.com/Green/Driven-hunt ... d-20150907
Re: Alldays voorsit jag
Posted: Mon Sep 07, 2015 2:19 pm
by Kingy
Elke ou voel seker anders oor die storie maak ook nie saak hoeveel jy te se het en wat jy te se het nie, dis hoe elke man of vrou voel oor die saak.
My persoonlike gevoel, niks teen mense wat vir die driven hunts is nie, maar ek sal nie aan so n jag deel neem nie.
Ja dis jou diere, vir jou geleen deur die man van bo, pas die ouens darm op. Dis kos vir ander mense maar doen dit darm net ordentlik.
Re: Alldays voorsit jag
Posted: Mon Sep 07, 2015 2:21 pm
by Kingy
Personally I don't see anything that wrong with this piece?
Re: Alldays voorsit jag
Posted: Mon Sep 07, 2015 3:03 pm
by PWV
Dimitri wrote:I watched the Carte Blanche clip on the Internet but, for some reason, my laptop would not play the sound. I also read the SPCA press release. My views on this:
I don't see a huge difference between the Alldays shoot, voorsit in the Karoo or driven shoots in Europe. In all cases there is no hunting skill involved. When the animals that are being driven finally reach the shooter who has been sitting there waiting for them, it is up to the shooter whether or not a clean/ethical KILL is made. If he takes shots outside of his "competent range" or if he takes running shots that he is not competent enough to pull off, then he is acting unethically. This can happen in the Karoo, Alldays, Eurpoe and other areas.
But ethical HUNTING has fair chase at it's core.
.
Voorsitjag, soos ek dit baie male in die Karoo ondervind het, verskil hemelsbreed van hierdie "driven hunt" wat by Alldays beoog word. Diere word in die meeste gevalle op 'n beskaafde en verantwoordelike manier geskiet, behalwe waar daar van tyd tot tyd "hooligans" in die jagveld opdaag - 'n plaaseienaar se kopseer!
Jou opmerking oor "fair chase" kan net plaasvind waar diere nie
ingekamp is nie. Die dier het geen kans nie. Ek gaan om vleis huis toe te bring en gaan nie met leë hande daar weg nie, want die bok kan nooit vir altyd so padgee dat jy hom nie kry nie. So vergeet van die term, "fair chase" en dink aan etiese jag as 'n manier om die bok op 'n "menslike" manier dood te maak. Deesdae bestaan daar ook allerhande hulpmiddels (teleskope en ballistiese programme) wat 'n jagter toelaat om 'n bok op 800 meter te skiet. Dit is seker nie "fair chase" nie?
Re: Alldays voorsit jag
Posted: Mon Sep 07, 2015 3:13 pm
by Dimitri
Kingy wrote:
Personally I don't see anything that wrong with this piece?
As you mentioned earlier, everyone is entitled to their opinion.
I'm (almost) exclusively a walk & stalk hunter. I say almost because I have participated (unsuccessfully) in a driven hunt for bushpigs. I also sat for them (unsuccessfully) over bait. And I also HUNTED them (unsuccessfully) in the moonlight. I wrestled with myself before finally trying for bushpig because, I do not consider sitting over bait or having them driven to me to be "hunting". Perhaps bushpigs are a bit of an exception because you don't just go out and hunt them using conventional methods for diurnal game. But if I had shot one say over bait I would have been able to say that I shot one, not that I hunted one. I do not consider shooting from the vehicle, hide, voorsit position, etc to be hunting at all. But I recognise that, provided the shooters are competent, they are legitimate methods of culling and game population management.
With regard to the article, the tone and style and is sensationalistic. One gets the impression that the reporter herself is anti-hunting, not impartial. Surely good reports should be based on the facts and not on one's own opinion, unless it is an opinion piece. This kind of journalism is also why many people think that hunting is poaching, that elephants/rhinos are on the verge of extinction in South Africa, etc. People are ignorant and when the stories are presented with an anti-hunting slant then negative perceptions about hunters in general are unfairly created. Here are a few example from the article:
Following an exposé on the investigate journalism television series Carte Blanche, animal activists from across South Africa have expressed their disgust with the practice of driven hunts, comparing the brutal killing to that of the Dolphin Cove slaughter.
How does the reporter know the killing will be "brutal"? Brutal means savagely violent. Are the expert German marksmen that take out a boar on the run savagely violent? Is the competent shooter who cleanly kills an animal - whether on the run or stationary - savagely violent? Classic sensationalism.
The NSPCA, who has been the driving force behind outlawing the driven hunts, has launched an emergency protest against this scheduled hunt taking place and has now gained a warrant to access the farm, the group said on Facebook.
I wouldn't want these animal rightists (SPCA and supporters) to have access to my farm on a legal hunt. It creates a precedent. Next they will willy nilly want access to any farm where animals are being shot.
The NSPCA has called on those against the driven hunt to gather outside the farms and send objections to the Limpopo Department of Environmental Affairs.
Again, precedent. Next there are going to be demonstration at the gates of every farm in the E Cape that wants to take off it's excess game by voorsit at the end of the season.
Carte Blanche on Sunday night asked viewers to vote whether the practice, which is completely legal in South Africa, should be outlawed and the response was overwhelming. 96% of the voters said driven hunts should be banned, as opposed to 3% of voters would said it should continue.
If Carte Blanche was interested in people's true opinion of driven hunts then they should have had a more balanced insert. I still think that the majority of people would have voted against driven hunts but did they ask a hunting association why they support driven shoots, how these shoots take place, the concerns about wounding etc. Perhaps they did? (my sound was off). But if not, then I hardly think the insert was very balanced. The SPCA, even if the lady was very nice, have an anti-hunting agenda. The News 24 article obviously feeds off the Carte Blanche poll.
What makes the hunt more controversial is that land animals, especially, are chased into very restricted boundaries during driven hunts. This makes killing easy for hunters, but results in masses of animals - young and old, male and female - to be killed, or in worst (and most) cases, maimed.
All sensationalistic. Not necessarily factually correct. You can do a driven hunt on a 4,000ha Karoo farm. The animals are hardly very restricted. You also don't HAVE to shoot anything that passes your way - young, old, male, female. If an experienced guide sits with the shooter he can point out the target animals. She sensationally assumes that the animals are wounded in most cases.
The animals are also shot without hunters' having to concentrate on their aim, so the meat and hides of the animals are typically spoiled by by body shots and an excess of lead in the meat.
Again, sensationalism and pure rubbish.
I'll say again, sensationalistic and shoddy journalism.
Re: Alldays voorsit jag
Posted: Mon Sep 07, 2015 3:29 pm
by Dimitri
PWV wrote:
Voorsitjag, soos ek dit baie male in die Karoo ondervind het, verskil hemelsbreed van hierdie "driven hunt" wat by Alldays beoog word. Diere word in die meeste gevalle op 'n beskaafde en verantwoordelike manier geskiet, behalwe waar daar van tyd tot tyd "hooligans" in die jagveld opdaag - 'n plaaseienaar se kopseer!
Jou opmerking oor "fair chase" kan net plaasvind waar diere nie ingekamp is nie. Die dier het geen kans nie. Ek gaan om vleis huis toe te bring en gaan nie met leë hande daar weg nie, want die bok kan nooit vir altyd so padgee dat jy hom nie kry nie. So vergeet van die term, "fair chase" en dink aan etiese jag as 'n manier om die bok op 'n "menslike" manier dood te maak. Deesdae bestaan daar ook allerhande hulpmiddels (teleskope en ballistiese programme) wat 'n jagter toelaat om 'n bok op 800 meter te skiet. Dit is seker nie "fair chase" nie?
Ek dink ons stem saam oor hoe belangrik dit is om die dier so menslik as moontlik dood te maak.
Maar ek dink ons verskil hemelsbreed oor wat etiese jag is.
Ons kan mos verskil op Jaracal sonder om te vloek en mekaar te beledig. As dit n' ander Forum was dan kon ons nie so gesprek gehad het nie.
Ja, daar is deesdae allerhande hulpmiddels wat n' skut toelaat om n' bok verder as ooit te skiet. Dit is elke man se keuse hoe hy dit wil doen.
Ek het mooi Leupold 3-9 teleskope op twee van my geweere en n' Leupold 3.5-12 op n ander een. Ek kan redelik ver skiet maar my keuse is om naby te kom. Die gemiddelde afstand waarop ek al my diere geskiet het is <65m. Ek jag (fair chase walk & stalk) ook graag met my boog waar jou kaanse op sukses baie laag is. Maar ek jag vir die uitdaging en die ondervinding. Die vleis en trofee is n' bonus vir my.
Re: Alldays voorsit jag
Posted: Mon Sep 07, 2015 3:42 pm
by PWV
Dimitri wrote:PWV wrote:

Dimitri
Ja, ons hoef nie te baklei nie!
Ek dink die belangrikste aspek van jag is die punt waaroor ons saamstem.
Ek gaan jou nie laat afsien van jou siening oor etiese jag nie en jy gaan my ook nie oortuig dat ek verkeerd is ten opsigte van etiese jag nie.
Ek respekteer jou "walk & stalk" en "fair chase" en hoop jy respekteer my bakkiejag of voorsit omdat ek my "fair share" van "walk & stalk" gehad het.
Net een vraag: As jy te oud is om te "walk & stalk, gaan jou ophou jag/skiet?
Groetnis
Re: Alldays voorsit jag
Posted: Mon Sep 07, 2015 3:47 pm
by Geno
PWV wrote:
Net een vraag: As jy te oud is om te "walk & stalk, gaan jou ophou jag/skiet?
Dan neem ek deel aan dryfjagte soos koedoes, springbokke en bosbokke wat aangejaag word...