Page 1 of 1
Eskom, jou @*#&
Posted: Sat Sep 05, 2015 4:24 pm
by tripodmvr
Re: Eskom, jou @*#&
Posted: Sat Sep 05, 2015 4:41 pm
by ruaanb
lol
Re: Eskom, jou @*#&
Posted: Sat Sep 05, 2015 5:24 pm
by PWV
Julle Transvalers is baie innoverend!

Re: Eskom, jou @*#&
Posted: Sat Sep 05, 2015 5:48 pm
by Pvdw
Julle Transvalers is baie innoverend!

Verseker, dis hoe ons 300 jaar terug hierbo gekom het

Re: Eskom, jou @*#&
Posted: Sun Sep 06, 2015 8:29 am
by Plaashaas
Dis nou candle power
Re: Eskom, jou @*#&
Posted: Sun Sep 06, 2015 9:05 am
by andre007
As daai nou my foto was sou hulle sĂȘ "daar was weer drank betrokke!"
Re: Eskom, jou @*#&
Posted: Sun Sep 06, 2015 12:45 pm
by Heinz Petersen
Oom Pieter, ek het dit nou net getoets, dit werk.
Re: Eskom, jou @*#&
Posted: Sun Sep 06, 2015 5:09 pm
by Finfan
Ons gaan eendag vir ons klein kinners moet leer wat elektrisitiet was en dat jy net n knoppie kon druk en daar was lig.
Re: Eskom, jou @*#&
Posted: Sun Sep 06, 2015 7:51 pm
by JK
nkandle!
Re: Eskom, jou @*#&
Posted: Sun Sep 06, 2015 9:18 pm
by PWV
JK wrote:nkandle!
Skerp, man!!!