Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Thu Sep 03, 2015 10:17 am
by bmeagle
Dag almal

Lekker om 'n aktiewe forum in Afrikaans op te spoor wat skietgoed betref.

Re: Nuwe lid

Posted: Thu Sep 03, 2015 10:35 am
by bmeagle
Ek herlaai 9mmP vir my glock 19.
Ek wag vir my Rossi 92 357 mag se lisensie.
Hoop hier is 'n paar ouens wat van lever actions ook hou.

Re: Nuwe lid

Posted: Thu Sep 03, 2015 12:46 pm
by FCLoretz
Welkom Bmeagle. Geniet die forum!!

Tel die Ruger no.1 as lever actions?

Re: Nuwe lid

Posted: Thu Sep 03, 2015 1:14 pm
by bmeagle
Ruger no 1 doen tegnies.

Re: Nuwe lid

Posted: Thu Sep 03, 2015 3:06 pm
by Jay Jay
Hi bmeagle, Baie welkom

Re: Nuwe lid

Posted: Thu Sep 03, 2015 4:44 pm
by jamalley
Welkom maat