Page 1 of 2

watter scope om te vat tussen die gelys

Posted: Tue Sep 01, 2015 9:46 pm
by Dano 1
Sightron s3 8-32x56
Zeiss conquest 5-25x50
Lynx LX2 5-20x50 Ir
Vortex viper hst 6-24x50

Dankie Dano

Re: watter scope om te vat tussen die gelys

Posted: Wed Sep 02, 2015 6:29 am
by tripodmvr
Algemene jag?
Skyfskiet?

Watter toepassing dit voor gebruik sal word sal ons beter idee gee om te adviseer.

Re: watter scope om te vat tussen die gelys

Posted: Wed Sep 02, 2015 6:31 am
by Dano 1
Vir die baan en ook jag.

Groete Dano

Re: watter scope om te vat tussen die gelys

Posted: Wed Sep 02, 2015 7:21 am
by Heinz Petersen
Op die einde bly dit jou besluit. Almal is goeie scopes.

Re: watter scope om te vat tussen die gelys

Posted: Wed Sep 02, 2015 7:25 am
by rudib
Dano het vergeet om te se hy kom op n 6.5-284.

Re: watter scope om te vat tussen die gelys

Posted: Wed Sep 02, 2015 7:28 am
by tripodmvr
Jag - kyk na veldwydte vir korter afstande - 8x gaan dit baie beperk.
Skyfskiet - korter afstande tot so 800m sal almal deug, maar verder kan groter vergroting help.

Re: watter scope om te vat tussen die gelys

Posted: Wed Sep 02, 2015 8:01 am
by LoopSoosStroop
Vortex vir my asb.

Re: watter scope om te vat tussen die gelys

Posted: Wed Sep 02, 2015 9:15 am
by birklec
Die sightron is bitter goeie waarde vir geld. Het self een en is fantasties

Re: watter scope om te vat tussen die gelys

Posted: Wed Sep 02, 2015 9:27 am
by Stefan764
LoopSoosStroop wrote:Vortex vir my asb.
+1

Re: watter scope om te vat tussen die gelys

Posted: Wed Sep 02, 2015 9:29 am
by rudib
Vortex

Re: watter scope om te vat tussen die gelys

Posted: Wed Sep 02, 2015 9:35 am
by Chevvy SS
Vortex

Re: watter scope om te vat tussen die gelys

Posted: Wed Sep 02, 2015 9:35 pm
by Jessie
Sightron

Re: watter scope om te vat tussen die gelys

Posted: Mon Sep 07, 2015 9:11 pm
by PietBe
Ek sou Zeiss gaan

Re: watter scope om te vat tussen die gelys

Posted: Fri Sep 11, 2015 7:24 pm
by Steppenwolf
PietBe wrote:Ek sou Zeiss gaan
Definitief

Re: watter scope om te vat tussen die gelys

Posted: Fri Sep 11, 2015 9:11 pm
by Nico Harris

Re: watter scope om te vat tussen die gelys

Posted: Fri Sep 11, 2015 9:38 pm
by rudib
Hou die forum dop Dano. Daar is amper daagliks n Zeiss of 3 te koop.

Re: watter scope om te vat tussen die gelys

Posted: Fri Sep 11, 2015 10:32 pm
by Danie01
Ek begin ook na taktiese tipe langafstand jag teleskoop kyk en as ek so rondvra dan is daar n paar manne wat meen dat die kruishaar van vortex te dun is vir jag op wild, mens tel nie die kruishaar maklik op nie, veral op donkerder bokke en die kruishaar werk ook nie lekker vir nagjag nie. Is daar manne wat wel hul mening hieroor kan gee?

Re: watter scope om te vat tussen die gelys

Posted: Fri Sep 11, 2015 10:38 pm
by alecjohnson
Ek is bevooroordeeld, maarz ek sal by vortex hou as my geld saamspeel!

Re: watter scope om te vat tussen die gelys

Posted: Sat Sep 12, 2015 9:07 am
by Arnold
Ek sou eerder die Sightron SIII 6-24X50 aanbeveel instede van die 8-32x56.

Dan sou my keuse tussen die Sightron en die Vortex wees. My oorweging sal dan gebasseer word op die reticle en die totale interne verstelling wat beskikbaar is.

Natuurlik sal prys ook n rol speel.

Re: watter scope om te vat tussen die gelys

Posted: Sun Sep 13, 2015 3:07 pm
by Fritz
Ek sal die Sightron vat. Maar moet erken ek weet absoluut niks van die Vortex nie.
Arnold wrote:Ek sou eerder die Sightron SIII 6-24X50 aanbeveel instede van die 8-32x56.
Hoekom juis die 6-24x50 Arnold? Eks nou nuuskierig

Re: watter scope om te vat tussen die gelys

Posted: Sun Sep 13, 2015 3:23 pm
by Arnold
Hy het meer interne verstelling en die vergroting vergelyk beter met die ander scopes. 24 x is ook meer as genoeg vir die langer afstande.

Hy behoort n paar rand goedkoper te wees. Hy is ligter en kan ook nader aan die loop gemonteer word wat beter is vir goeie cheekweld.

Re: watter scope om te vat tussen die gelys

Posted: Sun Sep 13, 2015 6:20 pm
by Sangoma (IAN)
6-24x50 in ffp

Re: watter scope om te vat tussen die gelys

Posted: Sun Sep 13, 2015 6:24 pm
by Fritz
Arnold wrote:Hy het meer interne verstelling en die vergroting vergelyk beter met die ander scopes. 24 x is ook meer as genoeg vir die langer afstande.

Hy behoort n paar rand goedkoper te wees. Hy is ligter en kan ook nader aan die loop gemonteer word wat beter is vir goeie cheekweld.
Dit maak volkome sin. Thanks

Re: watter scope om te vat tussen die gelys

Posted: Sun Sep 13, 2015 6:24 pm
by Fritz
Kry mens die 6-24 in MOA en SFP?

Re: watter scope om te vat tussen die gelys

Posted: Sun Sep 13, 2015 6:25 pm
by Arnold
Ek het hom ja ;)