Page 1 of 1

Moewiese eland!

Posted: Tue Sep 01, 2015 8:52 am
by Chevvy SS
Eland.jpg
Ek kry hierdie foto op Fb. Blykbaar het die dingetjie 522 kg uitgeslag.

Re: Moewiese eland!

Posted: Tue Sep 01, 2015 9:01 am
by andre007
Mooi vleis daai!

Re: Moewiese eland!

Posted: Tue Sep 01, 2015 9:06 am
by Geno
Dis Peet (Molopohunter hier op die forum) daar op die regterkant.

Re: Moewiese eland!

Posted: Tue Sep 01, 2015 9:11 am
by Hingsding
Goeie genade! Dit is n vreeslike mooi bul daai. :):

Re: Moewiese eland!

Posted: Tue Sep 01, 2015 9:30 am
by PWV
Chevvy, as jy so 'n ding skiet kan jy die hele Cirtrusdal vir 'n maand lank kos gee!

Re: Moewiese eland!

Posted: Tue Sep 01, 2015 9:32 am
by Kingy
Jis ek sal biltong eet tot my kakebeen spiere groter as my pens is.

Re: Moewiese eland!

Posted: Tue Sep 01, 2015 10:02 am
by Apie
Jip, Peet regs en Phillip links

Re: Moewiese eland!

Posted: Tue Sep 01, 2015 11:29 am
by Ashley
Ek het ook daai foto ontvang gister van iemand af...dit is rerig n MO÷#SE bok daai!
Indien die jagter op die forum is sal ek graag die storie wil hoor..

Re: Moewiese eland!

Posted: Tue Sep 01, 2015 12:12 pm
by Capt. Yoda
Ashley wrote:Ek het ook daai foto ontvang gister van iemand af...dit is rerig n MO÷#SE bok daai!
Indien die jagter op die forum is sal ek graag die storie wil hoor..
Ek glo Peet was die PH maar hy vertel nie regtig meer stories hier nie. As ek hom weer sien sal ek bq by hom hoor wat gebeur het

Re: Moewiese eland!

Posted: Tue Sep 01, 2015 12:33 pm
by Wouter Roets
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 2&start=25

Hier is die draad van die elandbul gejag deur Peet en Phillip.

Groetnis
Wouter

Re: Moewiese eland!

Posted: Tue Sep 01, 2015 12:39 pm
by Capt. Yoda
Wouter Roets wrote:http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 2&start=25

Hier is die draad van die elandbul gejag deur Peet en Phillip.

Groetnis
Wouter

Genade 2012, daai bul se kinders is al gejag

Re: Moewiese eland!

Posted: Tue Sep 01, 2015 1:15 pm
by Ashley
Capt. Oblivious wrote:
Wouter Roets wrote:http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 2&start=25

Hier is die draad van die elandbul gejag deur Peet en Phillip.

Groetnis
Wouter

Genade 2012, daai bul se kinders is al gejag
Ja, mar hulle eet seker nou nog aan daai bul se biltong... ;)

Re: Moewiese eland!

Posted: Tue Nov 03, 2015 10:17 am
by Bees
Moooeewiese eland!!