Page 1 of 2

Party vra hof om Bokke uit WB verban

Posted: Sun Aug 30, 2015 5:29 pm
by Finfan
Ek plaas hierdie artikel sommer onder hierdie hoof want dit is n absolute grap!!!! Ek is nou so demœr in ek kan slange vang.

http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/sa- ... te-verban/

Re: Party vra hof om Bokke uit WB verban

Posted: Sun Aug 30, 2015 6:28 pm
by Maanboef
Hulle sal nie ophou tot als vernietig is nie!

Re: Party vra hof om Bokke uit WB verban

Posted: Sun Aug 30, 2015 6:45 pm
by Jake1
Ek vat Rugby lankal nie meer so ernstig op vandat dit n politieke speelbal geword het nie. Dit maak my nie eers meer kwaad nie, dit raak eintlik snaaks as mens objektief daarna kan kyk.

Re: Party vra hof om Bokke uit WB verban

Posted: Sun Aug 30, 2015 6:58 pm
by .223 JAGTER
Hoekom word daar nie gepraat van transformasie in sokker nie of mis ek iets

Re: Party vra hof om Bokke uit WB verban

Posted: Sun Aug 30, 2015 7:12 pm
by Johnnie De Wet
Die een klomp wil ons uitgooi omdat daar politieke inmenginging is, die ander helfte wil ons uitgooi omdat daar te min inmenging is, lyk my almal wil dieselfde hê dat ons nie gaan nie... Ek voel egter dat die helfte van bevolking vroue is en hul nie verteenwoordigend is nie, ook nie indieers nie. Ek stem vir vroue en indiaan kwotas!

Re: Party vra hof om Bokke uit WB verban

Posted: Sun Aug 30, 2015 7:54 pm
by Piet Pille
Volkslied, Vlag, Taal, Godsdiens en nou Rugby. Nou moet hulle nog net Braai wegvat......

Re: Party vra hof om Bokke uit WB verban

Posted: Sun Aug 30, 2015 10:25 pm
by Henry
Dis as gevolg van die nonsens dat jong seuns van vandag nie meer rugby op skool wil speel nie. Beide van my seuns weier om rugby te speel. Een ry eerder vir sy skool se fietsryspan, en die ander een swem. As jy dink die Springbokspan se kwotas is erg, gaan kyk na deesdae se skoolspanne.

Hulle gaan nie stop voordat hulle die Afrikaner kultuur in sy totaliteit afgebreek het nie.

Re: Party vra hof om Bokke uit WB verban

Posted: Mon Aug 31, 2015 5:25 am
by slagdop
.223 JAGTER wrote:Hoekom word daar nie gepraat van transformasie in sokker nie of mis ek iets
Klaar swart en useless genoeg na hulle smaak >:D

Re: Party vra hof om Bokke uit WB verban

Posted: Mon Aug 31, 2015 9:35 pm
by gedroggie
As daai ANA party wil weet of hulle spelers almal op standaard is, laat hulle asseblief 'n wit vs previously disadvantaged wedstryd reël!

Re: Party vra hof om Bokke uit WB verban

Posted: Tue Sep 01, 2015 7:49 am
by Wattlegrove
Henry wrote:Dis as gevolg van die nonsens dat jong seuns van vandag nie meer rugby op skool wil speel nie. Beide van my seuns weier om rugby te speel. Een ry eerder vir sy skool se fietsryspan, en die ander een swem. As jy dink die Springbokspan se kwotas is erg, gaan kyk na deesdae se skoolspanne.

Hulle gaan nie stop voordat hulle die Afrikaner kultuur in sy totaliteit afgebreek het nie.

Ek blameer baie skole en afrigters vir die. Seuns word nie meer net gekies omdat hulle goed is nie maar omdat pappa die klubhuis borg of elke oefening langs die veld is. . Dit is 'n groot siekte hier op die platteland.Dan moet kinders saam met dit nog teen kwotas baklei. Dit is waarom kinders meer mik na die individuele sporte waar hulle nie ander nodig het om sukses te bereik en teen hulle eie spanmaats moet kompeteer nie.

Re: Party vra hof om Bokke uit WB verban

Posted: Tue Sep 01, 2015 7:58 am
by ruaanb
stede nog erger

Re: Party vra hof om Bokke uit WB verban

Posted: Tue Sep 01, 2015 8:19 am
by Chris Swart
Piet Pille wrote:Volkslied, Vlag, Taal, Godsdiens en nou Rugby. Nou moet hulle nog net Braai wegvat......
Hulle kan maar try... ++>:

Re: Party vra hof om Bokke uit WB verban

Posted: Tue Sep 01, 2015 9:37 am
by Finfan
Chris Swart wrote:
Piet Pille wrote:Volkslied, Vlag, Taal, Godsdiens en nou Rugby. Nou moet hulle nog net Braai wegvat......
Hulle kan maar try... ++>:
Ou Bool probeer nou al n geruime tydjie :laugh:

Re: Party vra hof om Bokke uit WB verban

Posted: Wed Sep 02, 2015 1:29 pm
by Capt. Yoda
lol moroon

http://www.news24.com/SouthAfrica/News/ ... m-20150902
Pretoria - The man trying to stop the Springboks from leaving South Africa needs to find a lawyer, a judge cautioned him on Wednesday, as he is jumping into waters where there are "fish that bite".

"You may find that you are traversing an area which is like a pond on the surface. It looks calm, but underneath the waters flow with tremendous force, if you are not familiar with that terrain," Judge Ntendeya Mavundla cautioned Tshidiso Mokhoanatse.

He was referring to the debate about transformation in sport, and society in general.

The leader of the Agency for New Agenda party was about to jump into the deep end and tackle the case on his own, when Mavundla advised him it would be best to get a "scuba diver" to help him.

Mavundla stood the matter down until 14:00 for a lawyer from the Bar Council or Law Society to help him.

A lawyer promptly rose and told Mavundla he was available. He was one of six senior members of the Bar Council, but first needed to discuss the matter with its chair and deputy chair.

Mokhoanatse wants the court to stop the Springbok rugby team from competing in the Rugby World Cup, as he says rugby administrators and the sports minister have failed in their constitutional duty to include more black players.

Re: Party vra hof om Bokke uit WB verban

Posted: Wed Sep 02, 2015 1:56 pm
by Ashley
Finfan wrote:
Chris Swart wrote:
Piet Pille wrote:Volkslied, Vlag, Taal, Godsdiens en nou Rugby. Nou moet hulle nog net Braai wegvat......
Ja, jy vat nie aan n man se vrou , sy roer , of sy braaier nie :laugh: :laugh: :laugh:

Re: Party vra hof om Bokke uit WB verban

Posted: Wed Sep 02, 2015 3:16 pm
by Henry
Bra het toe nie geld gehad vir regsverteenwoordiging nie. Het net almal se tyd gemors, maar dit het ons almal maar verwag.

Re: Party vra hof om Bokke uit WB verban

Posted: Wed Sep 02, 2015 3:26 pm
by Capt. Yoda
Henry wrote:Bra het toe nie geld gehad vir regsverteenwoordiging nie. Het net almal se tyd gemors, maar dit het ons almal maar verwag.

Hulle moet nou ma net dat die peanut party almal se tyd betaal

Re: Party vra hof om Bokke uit WB verban

Posted: Wed Sep 02, 2015 3:39 pm
by Chris Swart
Henry wrote:Bra het toe nie geld gehad vir regsverteenwoordiging nie. Het net almal se tyd gemors, maar dit het ons almal maar verwag.
Daai "poletieke party" klink vir my meer soos twee mense met 'n laptop en 'n selfoon... :laugh: :laugh:

Re: Party vra hof om Bokke uit WB verban

Posted: Wed Sep 02, 2015 4:08 pm
by Pappabeer
Chris Swart wrote:
Henry wrote:Bra het toe nie geld gehad vir regsverteenwoordiging nie. Het net almal se tyd gemors, maar dit het ons almal maar verwag.
Daai "poletieke party" klink vir my meer soos twee mense met 'n laptop en 'n selfoon... :laugh: :laugh:
Jy is heeltemal reg. Dit verduidelik wat van my gesteelde laptop en selfoon geword het...

Re: Party vra hof om Bokke uit WB verban

Posted: Wed Sep 02, 2015 4:19 pm
by Finfan
Chris Swart wrote:
Henry wrote:Bra het toe nie geld gehad vir regsverteenwoordiging nie. Het net almal se tyd gemors, maar dit het ons almal maar verwag.
Daai "poletieke party" klink vir my meer soos twee mense met 'n laptop en 'n selfoon... :laugh: :laugh:
Ek vermoed ook maar dieselle.

Re: Party vra hof om Bokke uit WB verban

Posted: Wed Sep 02, 2015 5:39 pm
by Gawie(13mm)
Pappabeer wrote:
Chris Swart wrote:[Daai "poletieke party" klink vir my meer soos twee mense met 'n laptop en 'n selfoon... :laugh: :laugh:
Jy is heeltemal reg. Dit verduidelik wat van my gesteelde laptop en selfoon geword het...
Was jou laptop vol jokes? O0

Re: Party vra hof om Bokke uit WB verban

Posted: Wed Sep 02, 2015 7:35 pm
by Pappabeer
Hulle het seker die link Jaracal toe gekry Gawie

Re: Party vra hof om Bokke uit WB verban

Posted: Wed Sep 02, 2015 8:19 pm
by Blesbok
Dit is sommer . Hoe moet ons nou help HULLE kan nie 'n rugby bal vang nie.

Re: Party vra hof om Bokke uit WB verban

Posted: Thu Sep 03, 2015 8:34 am
by Wouter Roets
Manne

Snaaks dat daar nie meer klem gele word op ons swemspan nie. Lyk my die oomblik wat daar oor water gepraat word dan gaan die veggees uit sekere van ons demografiese nasies uit. Eintlik komies dat die regter die vergelyking gebruik het. Seker maar sy spanmaat op n mooi manier probeer waarsku.

Groetnis
Wouter

Re: Party vra hof om Bokke uit WB verban

Posted: Thu Sep 03, 2015 8:37 am
by Philip_R
Die regter was maar baie sag op die vent, hy moes hom sommer al die kostes laat dra het vir sy tydmors sage.