Page 1 of 1
nuut
Posted: Sun Aug 30, 2015 5:04 pm
by pietdt
hello. my naam is piet du toit. ek is 33 en woon en werk op n plaas by robertson. het self op n plaas groot geword en jag van kleintyd. was ook n ph n klompie jare gelede.
groete
Re: nuut
Posted: Sun Aug 30, 2015 6:06 pm
by Gawie(13mm)
Dagsê en baie welkom. Ek vertrou jy gaan sommer lekker saam kuier hier op Jaracal.
Groetnis,
Gawie.
Re: nuut
Posted: Sun Aug 30, 2015 6:18 pm
by jamalley
Welkom Piet.
Re: nuut
Posted: Sun Aug 30, 2015 6:47 pm
by PWV
Welkom, Pieta. Goeie naam wat jy het.
Plaas sommer jou woonplek (Robertson) ook op jou "profile". Dan weet ons waar om vir jou te kom kuier!

Re: nuut
Posted: Sun Aug 30, 2015 6:51 pm
by pietdt
dankie. dis reg ek gaan so maak. jy is welkom. ons maak goeie wyn ha ha.
Re: nuut
Posted: Mon Aug 31, 2015 7:40 am
by Jay Jay
Hi Piet, baie welkom
Re: nuut
Posted: Tue Sep 01, 2015 5:07 pm
by Wildejagter7705
Hi Piet,
Welkom ek is ook not nuut op die site.
Sien ons is bure, ek is van Worcester.
Geniet dit hier en ons kan lekker met mekaar praat en miskien nog een dag ontmoet ens..
Re: nuut
Posted: Tue Sep 01, 2015 8:21 pm
by pietdt
dis reg. sal baie lekker wees. dalk nog sommer saam jag ook in die toekoms
Re: nuut
Posted: Wed Sep 02, 2015 1:13 pm
by longranger
Welkom !
Re: nuut
Posted: Wed Sep 02, 2015 1:28 pm
by Lourens Louw
Welkom Piet