Hoe oud is hierdie teef?
Posted: Fri Aug 28, 2015 2:07 pm
Goeiedag
Vanoggend hierdie teef geskiet. Ons het haar oopgesny maar geen kleintjies binne gekry of melk of tekens dat sy onlangs kleintjies gehad het nie. Kan iemand dalk vir my sê hoe oud hierdie teef ongeveer is, sowel as waarom jy so sê? Ek het bitter min ervaring met hierdie tipe van dinge, daarom dat ek vra. Jammer vir die foto. Moes dit kleiner maak om dit te kon oplaai.
Groete