Page 1 of 1

Nuwe Brand Sopes

Posted: Wed May 25, 2011 12:18 pm
by Hugo
Manne

Hul adverteer sulke nuwe brand scopes in die SA Jagters boekkie, vir die dood kan ek nie nou die naam onthou nie, kan iemand dalk help?

Re: Nuwe Brand Sopes

Posted: Wed May 25, 2011 12:22 pm
by tripodmvr
Rudolph - daar was al hele bespreking daaroor

Re: Nuwe Brand Sopes

Posted: Wed May 25, 2011 12:54 pm
by Hugo
Nee dis nie Rudolph nie, iets soos Nerk of iets, hulel het pryse en als ook daar gehad in hul advertensie.

Re: Nuwe Brand Sopes

Posted: Wed May 25, 2011 1:05 pm
by Jagtersdok
Jy praat seker van die Cheap Konus
Wat 'n pot poefies

Re: Nuwe Brand Sopes

Posted: Wed May 25, 2011 1:55 pm
by Hugo
Ja dis hulle, daai cheap stront. Is hulel so swak? Sal my .22 nie een like nie?

Re: Nuwe Brand Sopes

Posted: Wed May 25, 2011 1:59 pm
by Jagtersdok
Net as jy nie jou .22 like nie.

Hulle sal seker werk op .22

Re: Nuwe Brand Sopes

Posted: Wed May 25, 2011 2:05 pm
by Hugo
Jagtersdok wrote: Net as jy nie jou .22 like nie.

;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D

Re: Nuwe Brand Sopes

Posted: Wed May 25, 2011 2:07 pm
by 222
Hugo

Vat 'n paar rand en gaan kry vir jou eerder 'n goedkoop "brand" scope. Iets soos 'n Bushnell .22 Rimfire 3-9x32 lekker scopie nie te duur nie of 'n Red Dot Sight van Gammo +-R400 (het een op my ander 22 en werk lekker) is nou nie 'n scope scope nie maar vir my doel van meerkatte en dasse bekruip en skiet werk hy heeltemal goed genoeg

Jy gaan mos nou nie 250m v?r skiet met die 22 nie ???