Page 1 of 1

Soek raad vir Collet 270 win die!!

Posted: Wed May 25, 2011 11:22 am
by skaapwagter
Kry nie dat die ding size nie!! Wat doen ek verkeerd?

Re: Soek raad vir Collet 270 win die!!

Posted: Wed May 25, 2011 11:28 am
by Jagtersdok
Ek het jou my nrĀ  op pm gestuur, gee my 'n lui

Neels

Re: Soek raad vir Collet 270 win die!!

Posted: Wed May 25, 2011 12:38 pm
by Nico Harris
skkur jou pilot rod dunner met water skuur papier!

Re: Soek raad vir Collet 270 win die!!

Posted: Wed May 25, 2011 1:29 pm
by Jagtersdok
Harris

Skaapwagter het my geskakel. Daar was net klein probllempie met die opstel van die matrys.

Als behoort nou uitgesort te wees.

Re: Soek raad vir Collet 270 win die!!

Posted: Thu May 26, 2011 1:52 pm
by Hein M.
sw

Part 1 en 2 van hierdie video's het my baie gehelp.

http://www.youtube.com/watch?v=mhTUgytUGnM

Hein M