Page 1 of 1
Help - wat doen ek verkeerd.
Posted: Tue Aug 25, 2015 7:42 pm
by Jay Jay
Hi , hoop dit gaan goed.
Ek speel bietjie hier op die forum en kom op iets snaaks agter.
Ek het al 107 posts gestuur maar my profile wys en bly op 66.
Wat doen ek verkeerd.

Re: Help - wat doen ek verkeerd.
Posted: Tue Aug 25, 2015 8:16 pm
by PWV
As jy klaar gepost het, kyk onder aan die ruimte waar jy gepost het. Daar staan "Submit".
"Click" daarop!
Re: Help - wat doen ek verkeerd.
Posted: Tue Aug 25, 2015 8:22 pm
by Carl
Moenie post in nuwe aansluitings nie of dalk haal die mods jou goed af hou op bollie praat

Re: Help - wat doen ek verkeerd.
Posted: Tue Aug 25, 2015 9:02 pm
by Pvdw
Re: Help - wat doen ek verkeerd.
Posted: Tue Aug 25, 2015 9:30 pm
by Gawie(13mm)
Ons lei hier uit af dat jy 'n baie vriendelike kêrel is wat 41 manne op Jaracal welkom geheet het. Dit is maar soos die lewe is. Geen punte vir bedagsaamheid.

Re: Help - wat doen ek verkeerd.
Posted: Tue Aug 25, 2015 9:54 pm
by PWV
Re: Help - wat doen ek verkeerd.
Posted: Wed Aug 26, 2015 7:39 am
by Jay Jay

Ek het n goeie selfbeeld gehad, dankie.
Ek dog dis goeie maniere om mense welkom te laat voel maar het vergeet dis die nuwe SA.
Dankie vir al die goeie terugvoer - weet nou presies wat is fout.

Re: Help - wat doen ek verkeerd.
Posted: Wed Aug 26, 2015 8:40 am
by Gian_dP
Niks fout met vriendelik wees nie!
Posts in die verwelkomings tel nie vir totale posts nie. Dit verhoed dat ouens kunsmatig hulle post count op jaag sodat hulle iets kan adverteer.