Page 1 of 1

Jag plek gesoek

Posted: Tue Aug 25, 2015 5:10 pm
by Joe13
Goeie middag kêrels.

Ek is opsoek na jagplek vir die naweek vanaf 28ste.

Hoofsaaklik rondom Pretoria/Middelburg area.

Wil Rooibok of BWB jag.

Ek hoor graag.

Groete
Johann.