Page 1 of 1
Forum opgradering
Posted: Mon Aug 24, 2015 10:03 pm
by jaracal
Die forum is opgegradeer en indien iemand 'n probleem of probleme ondervind laat weet asb per e-pos.
Groete
Heinrich
Re: Forum opgradering
Posted: Tue Aug 25, 2015 9:16 am
by Capt. Yoda
EK het gisteraand n probleem gehad.Moes met my vrou praat terwyl die upgrade aan die gang was :-(
Re: Forum opgradering
Posted: Tue Aug 25, 2015 9:58 am
by Plaashaas
Capt. Oblivious wrote:EK het gisteraand n probleem gehad.Moes met my vrou praat terwyl die upgrade aan die gang was :-(
Ai tog. Plaas kyk jy youtube videos van jag en skiet :-)
Re: Forum opgradering
Posted: Tue Aug 25, 2015 10:27 am
by OupaZA
Wat het die opgradering behels as ek mag vra?
Groete
Re: Forum opgradering
Posted: Tue Aug 25, 2015 10:29 am
by Nickvn
Thank Heinrich, lyk sover goed. Lekker dag.
Nick van Noordwyk
Re: Forum opgradering
Posted: Tue Aug 25, 2015 10:58 am
by Kingy
my vrou vra my, hoe kan dit wees, dat jy elke aand nog steeds goed lees, waneer hou dit op. Se ek haar mammatjie, tewyl die mense praat moet ek lees. toe skielik was daar niks om te lees nie, weet ek self nie wat om te maak nie.