Page 1 of 1
Vickers tactical on long range shooting
Posted: Mon Aug 24, 2015 8:48 am
by FCLoretz
Re: Vickers tactical on long range shooting
Posted: Mon Aug 24, 2015 12:01 pm
by Nico Harris
Leer daai manne my nou iets...
Re: Vickers tactical on long range shooting
Posted: Mon Aug 24, 2015 12:27 pm
by Hein (Haan)
Nico Harris wrote:Leer daai manne my nou iets...
Moenie n 338 Lapua met n 20" loop bou nie?
Re: Vickers tactical on long range shooting
Posted: Mon Aug 24, 2015 1:35 pm
by Gawie(13mm)
Haan wrote:Nico Harris wrote:Leer daai manne my nou iets...
Moenie n 338 Lapua met n 20" loop bou nie?
Manne, ek wil nou nie my nek te ver uitsteek nie, maar daai man agter die 338 sou beter doen as hy beter agter die wapen lê. Ek twyfel ook sterk of die demper die spoed soveel opjaag. Op 1300 jaarts tref die geweer, met en sonder die demper, op die selfde plek.
Nou hoe bedoel meneer dan nou?
Wat die trans-soniese aanbetref, moet hul eerder in 'n beter ballistiese program belê.
"The bullet does not lie!"
Dit is tog hoekom jy 'n "DOPE" joernaal het. Stel die bleddie ding op en skiet tot jy tref. Dit is dan jou aangepaste DOPE.
Dit is sulke video's wat manne laat twyfel. Soos hy self in die begin sê, klink dit na visvang stories soos hulle dit doen. Verduidelik en bewys liewer vir my hoekom dit werk of nie werk nie. Met die Sersant se "pedigree" is daar nie fout nie. Die video is sleg ge-edit, of hy moet by Brian Litz en Todd Hodget gaan aanklop.
Ek dink hier is 'n paar manne op Jaracal wat met daai platform heelwat verder sal kom. Sonder grappies.
Re: Vickers tactical on long range shooting
Posted: Mon Aug 24, 2015 10:19 pm
by Nico Harris
Ek nie geweet die silncer maak die trompsnelheid vinniger nie.
Re: Vickers tactical on long range shooting
Posted: Tue Aug 25, 2015 12:09 am
by Arnold
Soos julle sien is dit meer 'n advertensie vir die toerusting as enige iets anders ...