Page 1 of 1
Langafstand .30 koeëls met alu punt
Posted: Sat Aug 22, 2015 6:48 pm
by tripodmvr
Kry die' berig op Oz jagforum. G1 BC van 0,7 + met die' 200gr koeël. Beraamde koste $1.76 per item.
Alu tip bullet.jpg
Re: Langafstand .30 koeëls met alu punt
Posted: Sat Aug 22, 2015 7:02 pm
by PWV
Snaakse boat tail van die koele!
Re: Langafstand .30 koeëls met alu punt
Posted: Sat Aug 22, 2015 7:52 pm
by tripodmvr
Ek wil half dink dat Brenneke sulke vorm koele maak of gemaak het (TIG of TUG? - torpedo geschloss)
Re: Langafstand .30 koeëls met alu punt
Posted: Sat Aug 22, 2015 8:12 pm
by Banzo
Hulle noem dit 'rebated boat tail'.
Vanaf AlcoBullets:
... for about 15% gain in a accuracy by reducing muzzle-blast induced dispersion: the RBT step deflects most of the muzzle blast gas in a ring whereas the conventional BT tends to focus it into a ball in front of the emerging bullet, adding about 15% to the disperson or random buffeting of the projectile.
Re: Langafstand .30 koeëls met alu punt
Posted: Sat Aug 22, 2015 9:28 pm
by Hein22
Yip, daai koeels is self geswage met corbin dies.. 90% seker.
Re: Langafstand .30 koeëls met alu punt
Posted: Sun Aug 23, 2015 8:11 am
by Pappabeer
Weet iemand waarvan die ou A-maxe se silwer-grys tip gemaak was? Was dit ook aluminum? En for that matter ook Winchester Silvertips?
Re: Langafstand .30 koeëls met alu punt
Posted: Sun Aug 23, 2015 8:26 am
by Hein (Haan)
Pappabeer ek weet die ou amax was aluminum gewees, nie seker oor die silvertips nie.
Corbin maak daai tips vir die wat hulle eie koeels maak om ook n tiped koeel te kan maak. Ek kon so ruk terug n 2de handse Corbin hydro press in Amerika kry maar die shipping en running kostes het my hom toe laat verby gaan.
Re: Langafstand .30 koeëls met alu punt
Posted: Sun Aug 23, 2015 4:26 pm
by Finfan
Oom Marius
Wat is die maaknaam van hierdie koeels?
Groete
Re: Langafstand .30 koeëls met alu punt
Posted: Sun Aug 23, 2015 5:04 pm
by tripodmvr
200 Grain Al Tip RBOT 0.7+ G1BC (calculated at SL)
Re: Langafstand .30 koeëls met alu punt
Posted: Mon Aug 24, 2015 10:29 am
by Klein Chris
Sien die plaaslike Quest koele het ook sulke boat tails
Re: Langafstand .30 koeëls met alu punt
Posted: Mon Aug 24, 2015 10:37 am
by 3006
Klein Chris wrote:Sien die plaaslike Quest koele het ook sulke boat tails
Ja hulle werk baie mooi in my .308
Re: Langafstand .30 koeëls met alu punt
Posted: Thu Aug 27, 2015 7:57 pm
by Francoisv
ImageUploadedByTapatalk1440698188.907983.jpg
ImageUploadedByTapatalk1440698202.241986.jpg
More se toets ammo.
Re: Langafstand .30 koeëls met alu punt
Posted: Thu Aug 27, 2015 8:05 pm
by tripodmvr
Baie geheimsinnig. Maak asof jy 'n Rooms-Katoliek is en bieg by my oor die oorsprong van die koele.
Re: Langafstand .30 koeëls met alu punt
Posted: Thu Aug 27, 2015 8:17 pm
by Capt. Yoda
Ek soek ook van daai koels, as jou roer nie van hul hou nie Francois skree maar
Re: Langafstand .30 koeëls met alu punt
Posted: Thu Aug 27, 2015 8:54 pm
by Ashley
Dalk n onkundige vragie, maar is daai jag patrone of slegs kompetisie skiet?
Re: Langafstand .30 koeëls met alu punt
Posted: Thu Aug 27, 2015 10:05 pm
by Francoisv
tripodmvr wrote:Baie geheimsinnig. Maak asof jy 'n Rooms-Katoliek is en bieg by my oor die oorsprong van die koele.
Oom Tripod
'N goeie maat het besluit om homself aan te stel as my persoonlike bulletsmith......hy is 'n outfitter wat 'n passie het vir die tipe ding. Ek toets die 30 cal punte vir hom.
Sy plan is om dit op klein skaal te produseer. Dit gaan nie goedkoop wees nie...maar sy plan is om 'n 'custom-bullet' te maak op bestelling. Die dies en allerhande fancy goed het hy van die VSA af laat kom gelukkig voor die rand op sy moer gekry het
Re: Langafstand .30 koeëls met alu punt
Posted: Thu Aug 27, 2015 10:07 pm
by Francoisv
Ashley wrote:Dalk n onkundige vragie, maar is daai jag patrone of slegs kompetisie skiet?
Jag en Komp. Dit is dieselfde as die Alco bullets hierbo genoem.
Re: Langafstand .30 koeëls met alu punt
Posted: Thu Aug 27, 2015 10:13 pm
by tripodmvr
Die Corbin presses word sterk ingevoer lyk dit my. Sal baie nuuskierig wees oor hoe dit doen op lewendige teikens.
Re: Langafstand .30 koeëls met alu punt
Posted: Fri Aug 28, 2015 8:15 am
by Hein22
Ek het ook al oorweeg om vir my 'n press met 'n stel dies in te bring. Ja dit gaan jou dalk 15-20k kos maar as jy en 'n vriend dit 50/50 doen is dit nie te erg op die sak nie en gaan die koeel skaarste jou darem nie so hard slaan nie. Ook met die rand wat so verswak sal ek vinnig vinnig daai geld weer opmaak met die hoeveelheid koeels wat ek jaarliks skiet.
Die groot ding is net om hoe kwaliteit jackets hier in SA te kry. Die jackets is waar die akkuraatheid van die koeels oor afstande verder as 200m gemaak of gebreek word. Res van die consumables is maklik bekombaar.
As iemand weet waar mens hoe kwaliteit jackets kan laat maak met wand diktes wat ewe duk is (variasie van .0004 of kleiner) sal ek waardeer as julle dit hier kan plaas. En nee, copper tubing gaan nie die "cut" maak nie. Ook om jackets in te voer gaan te duur wees dan kan jy maar netsowel die koeels koop.