Page 1 of 1

Re: ALRHA LR Hunting Shoot - 5 September - North West/Free-S

Posted: Fri Aug 21, 2015 3:54 pm
by Fritz
Hierdie is 'n vrek lekker formaat. Dis regtig jammer ek gaan hierdie een moet mis :'(

Dis darem vir jag/skiet/kuier :)

Re: ALRHA LR Hunting Shoot - 5 September - North West/Free-S

Posted: Fri Aug 21, 2015 4:19 pm
by Marc
Ek is in, het die laaste twee moes uitsit maar die een gaan ek saam speel n slag ;D

Re: ALRHA LR Hunting Shoot - 5 September - North West/Free-S

Posted: Fri Aug 21, 2015 5:40 pm
by Smitstertjies
Lyk lekker. Miskien volgende jaar.

Re: ALRHA LR Hunting Shoot - 5 September - North West/Free-S

Posted: Fri Aug 21, 2015 6:40 pm
by Jaco v Zyl
Ons span is ingeskryf,sien uit na die dag en glo da gan baie wees om te leer.
Groete

Re: ALRHA LR Hunting Shoot - 5 September - North West/Free-S

Posted: Mon Aug 24, 2015 12:02 pm
by Stefan764
Dis jammer julle hou dit weer op n veldskiet datum... Sal graag n skietdag by julle wil bywoon.

Re: ALRHA LR Hunting Shoot - 5 September - North West/Free-S

Posted: Mon Aug 24, 2015 1:23 pm
by Eugene
Stefan764 wrote:Dis jammer julle hou dit weer op n veldskiet datum... Sal graag n skietdag by julle wil bywoon.
Ons is nie soos die Veldskiete en SA Jagters skietdae nie, ne! Ons drink glad nie voor of terwyl ons skiet nie, eers na die tyd as die roere weggepak is! >:+ >:+ >:+

Re: ALRHA LR Hunting Shoot - 5 September - North West/Free-S

Posted: Mon Aug 24, 2015 1:54 pm
by Stefan764
Eugene wrote:
Stefan764 wrote:Dis jammer julle hou dit weer op n veldskiet datum... Sal graag n skietdag by julle wil bywoon.
Ons is nie soos die Veldskiete en SA Jagters skietdae nie, ne! Ons drink glad nie voor of terwyl ons skiet nie, eers na die tyd as die roere weggepak is! >:+ >:+ >:+
Sjoe...

Re: ALRHA LR Hunting Shoot - 5 September - North West/Free-S

Posted: Mon Aug 24, 2015 1:58 pm
by Eugene
Stefan764 wrote:
Eugene wrote:
Stefan764 wrote:Dis jammer julle hou dit weer op n veldskiet datum... Sal graag n skietdag by julle wil bywoon.
Ons is nie soos die Veldskiete en SA Jagters skietdae nie, ne! Ons drink glad nie voor of terwyl ons skiet nie, eers na die tyd as die roere weggepak is! >:+ >:+ >:+
Sjoe...
Dit was natuurlik tong-in-die-kies gesĂȘ, voordat die sedebewakers en humorloses begin om klippe te soek.... :P

Re: ALRHA LR Hunting Shoot - 5 September - North West/Free-S

Posted: Wed Aug 26, 2015 10:25 am
by Hein (Haan)
Ek soek n partner vir die skiet dag as iemand wil gaan en nie n partner het nie laat weet my asb.

Re: ALRHA LR Hunting Shoot - 5 September - North West/Free-S

Posted: Thu Aug 27, 2015 7:15 am
by Gawie(13mm)
Eugene wrote:
Stefan764 wrote:Dis jammer julle hou dit weer op n veldskiet datum... Sal graag n skietdag by julle wil bywoon.
Ons is nie soos die Veldskiete en SA Jagters skietdae nie, ne! Ons drink glad nie voor of terwyl ons skiet nie, eers na die tyd as die roere weggepak is! >:+ >:+ >:+
.....en daar beantwoord jy jou eie vraag, van jou ander draad! 8)