Page 1 of 1

kahles k624i met msr/ki reticle

Posted: Fri Aug 21, 2015 7:39 am
by Speelmansjagter
Wat dink julle van die outjie?

Re: kahles k624i met msr/ki reticle

Posted: Fri Aug 21, 2015 7:55 am
by Capt. Yoda
Is een BUL van n scope !

Re: kahles k624i met msr/ki reticle

Posted: Fri Aug 21, 2015 8:26 am
by Hein (Haan)
Ek is baie happy met myne, ek het net die Mil 4 reticle.

Re: kahles k624i met msr/ki reticle

Posted: Fri Aug 21, 2015 3:46 pm
by toelie
Wat prys die oubaas??

Re: kahles k624i met msr/ki reticle

Posted: Fri Aug 21, 2015 3:55 pm
by HoggerNaut
Dis n monster scope. Love ook die Recticle alhoewel ek die AMR Recticle in myne het.

Re: kahles k624i met msr/ki reticle

Posted: Fri Aug 21, 2015 4:55 pm
by Rasmus
Vanoggend op die baan deur een geloer... :): :): GROOT fout smaak my die kinders gaan desember weer nie op vakansie kan gaan nie!! :(

Eendag. Hy is rerig nogals indrukwekkend!

Re: kahles k624i met msr/ki reticle

Posted: Sun Sep 13, 2015 6:01 pm
by Speelmansjagter
Gewonder of iemand nie dalk so een het en vir my kan se watter HOOGTE ringe ek met die scope op n picatini kan gebruik nie. Ek gaan hom op n sabbatti rover in 6.5 x 47 lapua sit.
Sal waardeer as iemand my kan help.

Re: kahles k624i met msr/ki reticle

Posted: Sun Sep 13, 2015 7:13 pm
by HoggerNaut
Meduim is dan clear hy die loop so 2,5mm
[IMG]//images.tapatalk-cdn.com/15/09/13 ... 926a27.jpg[/IMG]

Re: kahles k624i met msr/ki reticle

Posted: Mon Sep 14, 2015 1:33 pm
by toelie
toelie wrote:Wat prys die oubaas??
????

Re: kahles k624i met msr/ki reticle

Posted: Mon Sep 14, 2015 1:44 pm
by Speelmansjagter
33500

Re: kahles k624i met msr/ki reticle

Posted: Mon Sep 14, 2015 2:13 pm
by toelie
Sjoe ok dankie