30-06 trek sy 1e bloed
Posted: Thu Aug 20, 2015 3:44 pm
Hi julle
Ek deel graag so paar kiekies van my jag trippie laas naweek. Plaas was net voor Ellisras.
Ek het agv n bedrywige werk skedule nog nie vroeer kans gehad om die 30-06 "vry te laat" nie, en dit is ook die 1e keer dat ek met BARNES TTSX jag.
Ons het n Koedoe koei, BWB bul, en Rooibok ram gekry.
Koedoe
250m, 168gr TTSX, dubbel long skoot, 2 tree toe val hy, koeel gestop oder vel aan die ver kant
BWB
60m, 168gr TTSX, dubbel long skoot , 40m gehardloop toe val hy, koeel is regdeur
Albei bokke het met 1 skoot geval.
Na wat ek die naweek gesien het sal ek (sover ek kan help) nie n ander koeel as Barnes in die '06 laai nie - hy bly maar tops!
Rooibok is met Hornady Interlock 175gr op 70m geskiet, long skoot, koeel is regdeur, maar het n opvolg kopskoot nodig gehad.
Maar dit was lekke!