Page 1 of 1

Zeiss en SAJWV Intertak veld gongskiet kompetisie 24Okt2015

Posted: Thu Aug 20, 2015 6:50 am
by WSM
Sien aangehegde advertensie naamlik die Zeiss en SAJWV Intertak veld gongskiet kompetisie.
Hierdie is n die eerste van sy soort en gaan n jaarlikse instelling wees, en daar is slegs plek vir 30 x 5 man spanne.
Neem asb kennis dat dit n vereiste is dat daar ten minste drie opbetaalde skuts van dieselfde SAJWV tak in n span moet wees.
Skryf in en kom geniet die dag saam met ons, daar is GROOT pryse beskykbaar met Zeiss as hoof borg.
Vir meer inligting, sms jou e-pos adres na my by 0823802405 en ek sal n inligtings e-pos met die inskrywingsvorm aan jou stuur.

Re: Zeiss en SAJWV Intertak veld gongskiet kompetisie 24Okt2

Posted: Thu Aug 20, 2015 8:23 am
by Jaco v Zyl
Wa is duikertak, of lees ek dit mis?

Re: Zeiss en SAJWV Intertak veld gongskiet kompetisie 24Okt2

Posted: Thu Aug 20, 2015 8:29 am
by WSM
Die kompetisie word gehou op die plaas "Rusfontein" basies tussen Balfour (Mpumalanga) en Grootvlei is.