Burris scope info
Posted: Wed Aug 19, 2015 11:27 am
Naand Manne ,het enige iemand al die Burris XTR II 5-25x 50 scope onder hande gahad.Hoe is die kwaliteit en werkverigting van die scope.Ek soek net n lekker lang afstand jag scope en so bietjie papier skiet tot op so 550 meters.Wie is hulle agente of by wie kan ek gaan loer vir hulle.Watter ander scope sal julle aanbeveel wat in sy prysklas ens. val.Wil dit op my 280 Rem sit.