Page 1 of 1

watter een?

Posted: Tue Aug 18, 2015 6:34 pm
by joepie j
lynx lx2 2.5-15-50 sah of rudolph vh 4-16-50 t3 kan iemand my se watter een die beste koop is en raad gee?

Re: watter een?

Posted: Tue Aug 18, 2015 7:04 pm
by Sangoma (IAN)
Ek dink hulle is altwee in dieselfde klas. Kyk mar watter een jy like en koop hom.

Re: watter een?

Posted: Tue Aug 18, 2015 7:11 pm
by BosOtter
Hang seke maar af waarvoor jy dit wil gebruik.

Die SAH kruishaar op die Lynx was te dik vir my, natuurlik my persoonlike opinie.
Met die SAH kruishaar is die Lynx meer geskik vir jag in die bos en seke afstande tot 300m. Daai 2.5x help ook baie vir naby skote, groter field of view teen oor die 4x van die Rudolph.
As jy meer teiken gaan skiet en langer afstande dan sal die Rudolph n beter keuse wees. Vir my is sy kruishaar beter geskik daarvoor

Re: watter een?

Posted: Tue Aug 18, 2015 7:25 pm
by joepie j
Ek sal die scope vir baan en jag wil gebruik maar jag nie in bos nie meer in oop vlakte en ook nie juis meer as 200m

Re: watter een?

Posted: Tue Aug 18, 2015 7:42 pm
by Hein22
Tussen daai twee kies ek die lynx. Ek hou van die lynx scopes en persoonlik dink ek hulle is baie underrated.

Re: watter een?

Posted: Tue Aug 18, 2015 10:50 pm
by Sangoma (IAN)
Hein22 wrote:Tussen daai twee kies ek die lynx. Ek hou van die lynx scopes en persoonlik dink ek hulle is baie underrated.
Goeie advies hier

Re: watter een?

Posted: Wed Aug 19, 2015 7:13 pm
by joepie j
Ek het toe vandag 2 van die lynx scopes bestel een vir my en een vir my seun.

Re: watter een?

Posted: Wed Aug 19, 2015 7:18 pm
by Johan308
Goeie besluit, ek het ook een van daai lynx scopes, jy sal nie spyt wees nie.

Re: watter een?

Posted: Sun Aug 23, 2015 1:21 pm
by joepie j
Dankie Thomas T vir al jou raad en bystand

Re: watter een?

Posted: Sun Aug 23, 2015 1:33 pm
by Penkop
Hi Joepie,

Wat prys die verskillende teleskope?

Groete

Re: watter een?

Posted: Sun Aug 23, 2015 6:02 pm
by joepie j
Penkop wrote:Hi Joepie,

Wat prys die verskillende teleskope?

Groete
As jy gelukkig is on the kry. Prys in die Kaap R10500 nwk retail verkoop dit uit vir R7300 kyk in September se nuwe jagter/hunter vir hulle advertensie.

Re: watter een?

Posted: Sun Aug 23, 2015 6:04 pm
by joepie j
Penkop wrote:Hi Joepie,

Wat prys die verskillende teleskope?

Groete
Did nou die lynx en Rudolph selfde prys by safari

Re: watter een?

Posted: Sun Aug 23, 2015 8:23 pm
by Johan308
R7300 is die bargain van die maand

Re: watter een?

Posted: Sun Aug 23, 2015 9:57 pm
by Penkop
Klink goed!

Dankie