Page 1 of 1
Nuwe lid
Posted: Mon Aug 17, 2015 1:18 pm
by nibo
Ek is NIE van Boksburg af nie, het al reeds slae op die forum gekry (vra Wouter), is al oud met heelwat ervaring sou ek dink, my eie grond (so ek weet waarom die se dinge draai), bedryf my eie besigheid aan die Rand saam myse seun.
Pm my as julle nog wil weet.
Dankie sover.
Re: Nuwe lid
Posted: Mon Aug 17, 2015 1:33 pm
by Gawie(13mm)
Nibo, baie welkom.
Ek wil graag positief wees op die Blou Maandag en vertrou dat ons nog baie by mekaar gaan leer.
Groetnis,
Gawie.
Re: Nuwe lid
Posted: Mon Aug 17, 2015 2:25 pm
by Jay Jay
Hi Nibo, baie welkom.
Re: Nuwe lid
Posted: Mon Aug 17, 2015 5:12 pm
by jamalley
Welkom Nibo
Re: Nuwe lid
Posted: Mon Aug 17, 2015 6:24 pm
by Wouter Roets
Nibo
Onthou die woorde van don't shoot the messenger!

Geniet dit hier want dit is verseker die moeite werd. Vertel ons nou so bietjie meer van jou plaas. Daar is nou genoeg ge-pm vir een dag.
Groetnis
Wouter
Re: Nuwe lid
Posted: Mon Aug 17, 2015 6:34 pm
by JVT172
Welkom
Re: Nuwe lid
Posted: Mon Aug 17, 2015 6:36 pm
by BeesBreet
Welkom Nibo... watse roere staan in jou kluis?
Re: Nuwe lid
Posted: Mon Aug 17, 2015 10:02 pm
by PWV
Soos jy sien Nibo, die manne sal gesels as hulle bietjie meer van jou weet, al is dit nog bitter min.
Ons weet darem nou dat jy nie van Boksburg is nie, dat jy nie meer nat agter die ore is nie en dat jy grond ('n plaas?) besit.
Ons wil ook weet wat jy skiet en waarmee jy skiet, want dit is ons almal se belangstelling.
Ons sal ook graag uit jou ervaring wil leer.
So, baie welkom!
Re: Nuwe lid
Posted: Mon Aug 17, 2015 10:26 pm
by alecjohnson
Baie welkom hier, jammer oor die "slae", maar ons beskerm maar ons jaracal maats hier.
Ek hoop ons kan lekker gesels oor skietgoed en jag verwante dinge!
Mooiloop!
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Aug 18, 2015 9:40 am
by nibo
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Aug 18, 2015 10:08 am
by joe rocket
Welkom nibo jy het n paar lekker roere in die kluis.
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Aug 18, 2015 11:02 am
by FCLoretz
Welkom Nibo,
Geniet die forum
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Aug 18, 2015 12:31 pm
by nibo
joe rocket wrote:Welkom nibo jy het n paar lekker roere in die kluis.
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Aug 18, 2015 3:02 pm
by Plaashaas
nibo wrote:Die volgende staan in my kluise: .308 Steyr Mannlicher met Leupold teleskoop, Sauer 202 in 7mm RM met Schmidt en Bender, Marocchi 12 boor, .22 Mauser, Tikka 243 Zeiss scope, R1 met opvou kolf en ander mooi goedjies.
Ek jag bosveld en skiet voorsit springbokke ( net waar die manne nie be&$@ geraak het en hulle pryse van R27 na R40/kg en dagfooie van R350 na R600 opgesit het nie! (Bouwersfontein, die Scholtze by Graaff-Reinet).
Lekker jag en dankie vir al die verwelkominge.
R1 met opvoukolf neem ek aan is die Para-FN FAL oftewel dan die R2 of eerder R3 semi-outo weergawe? Het joune matching serial numbers?
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Aug 18, 2015 3:17 pm
by nibo

.
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Aug 18, 2015 3:20 pm
by cassie_calvinia
Welkom!
koop sommer wild, en los dit daar op jou plaas! lekker verniet jag, en jy kan die beste pryse aanbied!(trek maar net jou been)
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Aug 18, 2015 3:28 pm
by RUPERT
Welkom Nibo nou weet ek ook n bietjie meer van jou.
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Aug 18, 2015 4:59 pm
by nibo
cassie_calvinia wrote:Welkom!
koop sommer wild, en los dit daar op jou plaas! lekker verniet jag, en jy kan die beste pryse aanbied!(trek maar net jou been)
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Aug 18, 2015 5:41 pm
by PWV
nibo wrote:cassie_calvinia wrote:Welkom!
koop sommer wild, en los dit daar op jou plaas! lekker verniet jag, en jy kan die beste pryse aanbied!(trek maar net jou been)
Ek se niks… ek het Wouter belowe ek sit op my hande….
Almal se humor-drempel is nie ewe hoog of laag nie!
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Aug 18, 2015 6:52 pm
by Riaan Beeslaar
Baie welkom