Page 1 of 2
Mooi kudubul
Posted: Fri Aug 14, 2015 2:17 pm
by PRIVATE RYAN
'n Goeie maat van my het hierdie knaap
raakgeloop in Botswana. Uit jaloesie
bewaar ek sy identiteit!

Raai bietjie
duime?
Re: Mooi kudubul
Posted: Fri Aug 14, 2015 2:25 pm
by Sarel
Baie mooi bul, met lekker groot lyf!
Re: Mooi kudubul
Posted: Fri Aug 14, 2015 2:29 pm
by Nickvn
Jo Jo dis mooi.
Re: Mooi kudubul
Posted: Fri Aug 14, 2015 2:36 pm
by Dirkvh
Sarel wrote:Baie mooi bul, met lekker groot lyf!
Ja...en die kudu lyk ook nie te sleg nie

Re: Mooi kudubul
Posted: Fri Aug 14, 2015 2:45 pm
by PRIVATE RYAN
Dirkvh wrote:Sarel wrote:Baie mooi bul, met lekker groot lyf!
Ja...en die kudu lyk ook nie te sleg nie

Dirk ek naam aan jy ken die kerel in die foto?
Hy het dit (met reg) nogal baie gedeel....
Re: Mooi kudubul
Posted: Fri Aug 14, 2015 2:58 pm
by Smiley
52"
Re: Mooi kudubul
Posted: Fri Aug 14, 2015 3:03 pm
by Nickvn
Nee wat hy is heelwat langer as dit. Ek skat 58"
Re: Mooi kudubul
Posted: Fri Aug 14, 2015 3:08 pm
by Dirkvh
PRIVATE RYAN wrote:Dirkvh wrote:Sarel wrote:Baie mooi bul, met lekker groot lyf!
Ja...en die kudu lyk ook nie te sleg nie

Dirk ek naam aan jy ken die kerel in die foto?
Hy het dit (met reg) nogal baie gedeel....
Nee gladnie...net geleendheid vir humor raaskgesien
Re: Mooi kudubul
Posted: Fri Aug 14, 2015 3:35 pm
by Jaco v Zyl
60
Re: Mooi kudubul
Posted: Fri Aug 14, 2015 6:06 pm
by Mellies
Heng dis mooi!!!
63 5/8?
Re: Mooi kudubul
Posted: Fri Aug 14, 2015 6:17 pm
by Piet Pille
Baie mooi koedoe.
58 1/2 duim?
Re: Mooi kudubul
Posted: Sat Aug 15, 2015 9:55 pm
by Vlakvark Soldaat
Moenie se dis dieselfde tandarts as met cecil nie, hoop nie die kudu het ook n blerrie naam gehad nie hahaha.
Ek raai naby aan die 60" (dalk bietjie minder of meer)...
Re: Mooi kudubul
Posted: Sat Aug 15, 2015 11:14 pm
by JPS
Mooi Bul,
56-57"
Re: Mooi kudubul
Posted: Sun Aug 16, 2015 8:19 am
by Geno
Baie mooi. Ek raai 62"
Re: Mooi kudubul
Posted: Sun Aug 16, 2015 9:56 am
by Gideon S
'n droom bul! Ek raai ook 60"
Re: Mooi kudubul
Posted: Sun Aug 16, 2015 6:28 pm
by Frederik
59"
Re: Mooi kudubul
Posted: Sun Aug 16, 2015 6:36 pm
by junglejulian
Ek is ook op 62"
Re: Mooi kudubul
Posted: Sun Aug 16, 2015 8:56 pm
by theedge
Ek skat hom ook so 62 half
Re: Mooi kudubul
Posted: Mon Aug 17, 2015 7:36 am
by PRIVATE RYAN
64.5"
Re: Mooi kudubul
Posted: Mon Aug 17, 2015 7:39 am
by Nickvn
Is dit nou jou raai of wat hy gemeet het??
Re: Mooi kudubul
Posted: Mon Aug 17, 2015 7:42 am
by Vlakvark Soldaat
PR, ok, nou kan jy ons seker die jagter se naam ook meedeel...
Re: Mooi kudubul
Posted: Mon Aug 17, 2015 7:53 am
by PRIVATE RYAN
Dit is wat hy gemeet het (groen)
13de op SCI.
Re: Mooi kudubul
Posted: Mon Aug 17, 2015 8:25 am
by Nickvn
Well done. Eenmaal in n lewe bok daai. Hy kan baie trots wees, daai bok het al baie jagters om die bos gelei.
Re: Mooi kudubul
Posted: Mon Aug 17, 2015 8:44 am
by Vlakvark Soldaat
Well done, en baie geluk aan die jagter. Mens vat maar wat die natuur vir jou gee...
Re: Mooi kudubul
Posted: Sun Sep 06, 2015 3:57 pm
by Mellies
PR gaan jy ons nou die duime gee?
Met n vleisie...