Page 1 of 1

Boormasjien

Posted: Fri Aug 14, 2015 7:27 am
by Deon R

Re: Boormasjien

Posted: Fri Aug 14, 2015 12:25 pm
by Baas Koos
Teen meer as R50 per gat? Dis vining maar verseker nie goedkoop nie.

Re: Boormasjien

Posted: Fri Aug 14, 2015 3:03 pm
by Giepie
Dit is miskien vinnig en snaaks, maar ek dink dit is gevaarlik.

Re: Boormasjien

Posted: Fri Aug 14, 2015 3:41 pm
by Deon R
Ek dink ook dis gevaarlik en sal dit nie aanbeveel nie ::) . Ek loop maar die video raak en het hom al so paar keer gekyk. Die gate lyk meer of hulle geboor was, veral aan die buite kante. Maar wie weet...