Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Thu Aug 13, 2015 6:42 pm
by Bosbok_110
Hello Almal,


Ek krap nou al n geruime tyd hier op die forum en bly verstom oor die magdom inligting en wenke beskikbaar, op die oomblik is ek n nog maar n leerling met die
akkurraat skiet wetenskap - hopelik sal ek eendag graad vang.

Ek het n Musgrave 30-06, Rossi SS 357, .32 auto, en binnekort n Musgrave .270 (die .270 is nagenoeg 27 oud en nog nie eers 50 skote geskiet) - kannie wag

Het vanjaar weer begin jag na baie jare en die gogga het my opnuut weer gebyt ++>: .

Sien uit daarna om nog baie te leer.

Groete,
Lukas

Re: Nuwe lid

Posted: Thu Aug 13, 2015 7:53 pm
by Rudie
Welkom Lukas. Kuier lekker saam.

Re: Nuwe lid

Posted: Thu Aug 13, 2015 8:31 pm
by Banzo
Welkom Lucas!
Ek het ook soos jy begin en eers lank rondgesnuffel hier op die forum. Jy sal agterkom dat die mense hier baie behulpsaam is en met 'n magdom kennis en ervaring sit wat hulle graag deel. Moenie skaam wees om te vra nie, ons leer almal saam.

Re: Nuwe lid

Posted: Fri Aug 14, 2015 7:41 am
by Jay Jay
Hi Lucas, baie welkom

Re: Nuwe lid

Posted: Fri Aug 14, 2015 10:55 am
by Plaashaas
Welkom Bosbok.

Jammer om te hoor van die 30-nul-sukkel. :-)

Re: Nuwe lid

Posted: Fri Aug 14, 2015 7:02 pm
by jamalley
Welkom Lucas