Page 1 of 1

ODI byeenkoms die afgelop naweek.

Posted: Thu Aug 13, 2015 12:10 pm
by Chevvy SS
ODI.doc
Ek sit ietsie op vir die manne wat van spoed hou. En ja, dit was in Suid-Afrika.

Re: ODI byeenkoms die afgelop naweek.

Posted: Thu Aug 13, 2015 12:13 pm
by Alwyn
Chevvy SS

1200kw uit daai Nissan?? dis amper genoeg krag!!!

Dankie vir die deel!!

Re: ODI byeenkoms die afgelop naweek.

Posted: Thu Aug 13, 2015 12:17 pm
by FHM
Fooookit!
Daai GTR's is padvrate.

0 - 300 in 13.48 sec's - liewwe ouers! :):

Re: ODI byeenkoms die afgelop naweek.

Posted: Thu Aug 13, 2015 12:46 pm
by Chris Swart
FHM wrote:
0 - 300 in 13.48 sec's - liewwe ouers! :):
Dit is wat my 2.7 Hilux 0-100 doen :-[

Re: ODI byeenkoms die afgelop naweek.

Posted: Thu Aug 13, 2015 12:58 pm
by FCLoretz
Chris Swart wrote:
FHM wrote:
0 - 300 in 13.48 sec's - liewwe ouers! :):
Dit is wat my 2.7 Hilux 0-100 doen :-[
In 'n mynskag af met die vensters toe? ++>:

Re: ODI byeenkoms die afgelop naweek.

Posted: Thu Aug 13, 2015 1:10 pm
by Gawie(13mm)
Maar dan moet die mynskag ghries gesmeer word. ;D

Ek dink daai Nissan is ge-Ackley! ;D

Re: ODI byeenkoms die afgelop naweek.

Posted: Thu Aug 13, 2015 1:55 pm
by FHM
Gawie(13mm) wrote:Maar dan moet die mynskag ghries gesmeer word. ;D

Ek dink daai Nissan is ge-Ackley! ;D
Hahahaha! :laugh: Goeie een!
Of dis n NUM 2.7 (Nissan-Ultra-Magnum)