Page 1 of 1

Lekker langafstand skiet videos

Posted: Thu Aug 13, 2015 11:41 am
by Smitstertjies
Ek het afgekom op hierdie youtube channel "Markandsamafterwork"

Dit is n Aussie en sy vrou wat langafstand skiet as stokperdjie beoefen. Hulle het n klomp videos daaroor op hulle channel.

Ek moet se dit is van die lekkerste langafstand skiet videos wat ek nog gekyk het. Baie nice

Kyk gerus.

https://www.youtube.com/channel/UCs3sYk ... 95EniC-uMw