Page 1 of 1

Myself bederf alwee...

Posted: Thu Aug 13, 2015 10:35 am
by FHM
Te staan ek daar in die Gunshop en kwyl...en dink toe WDF!!!...bederf jouself man!
Oor die ligte frame van composite materials is skop die perd so bietjie.
Nou bly ek eers lank uit n gunshop uit...! ???

Re: Myself bederf alwee...

Posted: Thu Aug 13, 2015 10:36 am
by JPS
Welkom terug!

Re: Myself bederf alwee...

Posted: Thu Aug 13, 2015 10:41 am
by VdWalt
Netjies!!

Re: Myself bederf alwee...

Posted: Thu Aug 13, 2015 10:44 am
by PWV
Vinnig gekyk na eerste foto toe lyk dit net soos 'n ding waarop mens toasted toebroodjies maak! Sit toe my bril op.
Baie geluk.

Re: Myself bederf alwee...

Posted: Thu Aug 13, 2015 10:52 am
by Capt. Yoda
Baie netjies daai!

Re: Myself bederf alwee...

Posted: Thu Aug 13, 2015 10:58 am
by FHM
Lekker grinnik ek nou..Ai oom PWV...jy sal maar daai brille permanent moet ophou lyk dit vir my jong!!! ;)

Re: Myself bederf alwee...

Posted: Thu Aug 13, 2015 11:00 am
by DWB
Welkom Terug FHM!

Hoe gaan dit met spinnekop?

Re: Myself bederf alwee...

Posted: Thu Aug 13, 2015 11:07 am
by FHM
Nee puik ou DWB, net puik! ;)

Re: Myself bederf alwee...

Posted: Thu Aug 13, 2015 11:53 am
by Gawie(13mm)
PWV wrote:Vinnig gekyk na eerste foto toe lyk dit net soos 'n ding waarop mens toasted toebroodjies maak! Sit toe my bril op.
Baie geluk.
Oom is reg. Die gun kom in 'n pakkie soos "Rice crispies". Jy sit die loop in die kissie saam met die sneller en gooi die balletjie bo-oor. Maak die deksel toe, skakel die krag aan en viola! Ek sien hy het die delux model. "Two tone" met magesyn maker ingesluit! >:D

Netjies maat. Jy is duidelik terug met 'n Bang!

Re: Myself bederf alwee...

Posted: Thu Aug 13, 2015 1:03 pm
by FCLoretz
Mooi FHM. Ons hoop jou aansoek gaan vinniger deur as myne.

Re: Myself bederf alwee...

Posted: Thu Aug 13, 2015 2:04 pm
by FHM
FCLoretz wrote:Mooi FHM. Ons hoop jou aansoek gaan vinniger deur as myne.
Klaar lisensie gekry! ;)

Re: Myself bederf alwee...

Posted: Thu Aug 13, 2015 2:06 pm
by FCLoretz
FHM wrote:
FCLoretz wrote:Mooi FHM. Ons hoop jou aansoek gaan vinniger deur as myne.
Klaar lisensie gekry! ;)
Ek sal nou maar my gedagtes vir myself hou!!!!

>:D baie geluk