Page 1 of 1

Langafstand Gong Skietdag te Delmas

Posted: Wed Aug 12, 2015 4:45 pm
by Piet Breedt
Hoe lyk dit manne, is julle lus vir weer so bietjie langafstand gonge?

Ek wil net dat hierdie Augustus winde bietjie bedaar, dan reel ons weer so dag.

Laat weet of julle belangstel.

Re: Langafstand Gong Skietdag te Delmas

Posted: Wed Aug 12, 2015 4:49 pm
by Capt. Yoda
Ja Oom Piet klink bakgat!

Re: Langafstand Gong Skietdag te Delmas

Posted: Wed Aug 12, 2015 4:55 pm
by Dwight375
Hello Oom Piet

Ek is ook nou permanent terug in SA, ek sal dit ook wil by woon sodat ek kan leer ver skiet!

Groete

Re: Langafstand Gong Skietdag te Delmas

Posted: Wed Aug 12, 2015 5:08 pm
by Rudie
As ek daai naweek oop het sal ek baie graag wil saam skiet. Weet van so paar manne in my geweste wat ook sal belangstel.

Re: Langafstand Gong Skietdag te Delmas

Posted: Wed Aug 12, 2015 5:35 pm
by Rasmus
Asb dit sal bitter lekker wees!

Re: Langafstand Gong Skietdag te Delmas

Posted: Wed Aug 12, 2015 6:11 pm
by GVC86
Sal ook like om julke te join, en dalk van my LA maatjies saam te bring

Re: Langafstand Gong Skietdag te Delmas

Posted: Wed Aug 12, 2015 7:29 pm
by JPS
Ja nee oom Piet,

As daar nie ander skiet soos Super league ens. Is op die dag nie sal ek ook verseker wil skiet.

Groete
Jan

Re: Langafstand Gong Skietdag te Delmas

Posted: Wed Aug 12, 2015 7:37 pm
by Fanta300
Sal ook belangstel

Re: Langafstand Gong Skietdag te Delmas

Posted: Wed Aug 12, 2015 8:01 pm
by Drenalinjunkie
Ek sal ook baie belangstel.

Piet, as julle nuwe gonge kort kan ek reel teen baie goeie pryse. Sal alles laat laser of flame cut afhangend van die dikte. Laat weet maar.

Re: Langafstand Gong Skietdag te Delmas

Posted: Wed Aug 12, 2015 8:31 pm
by Jan Nel
Ek sal beslis belangstel!

Re: Langafstand Gong Skietdag te Delmas

Posted: Wed Aug 12, 2015 10:01 pm
by Francoisv
Ek stel belang Piet, dit sal great wees. Ek kyk uit vir die reelings

Re: Langafstand Gong Skietdag te Delmas

Posted: Wed Aug 12, 2015 11:16 pm
by SNIPER
Ek sal daar wees oom Piet.

Groete

Sniper

Re: Langafstand Gong Skietdag te Delmas

Posted: Thu Aug 13, 2015 5:27 am
by Plaashaas
Dit klink lekker. Wat is die formaat en die kostes van die dag?

Re: Langafstand Gong Skietdag te Delmas

Posted: Thu Aug 13, 2015 11:02 am
by Jean Marais
Hallo Piet. Jy vra nog, ek het al gewonder wanneer ons weer so-iets gereel gaan kry. Ek's beslis in.

Laat weet as ek met iets kan help asb.

Re: Langafstand Gong Skietdag te Delmas

Posted: Mon Aug 17, 2015 9:37 am
by varkjagter
kan ons nie somer oorslaap in n ou tentjie onder daai groot bome nie dan kan ons somer groot gaan die aand ook ? ++>:

(as jy n wingman vir die dag nodig het jan sal ek graag saam jou skiet )

Re: Langafstand Gong Skietdag te Delmas

Posted: Mon Aug 17, 2015 8:42 pm
by Sangoma (IAN)
Lekker! Sal def join as ek oop is op daai dag

Re: Langafstand Gong Skietdag te Delmas

Posted: Tue Aug 18, 2015 7:23 am
by Pinkes
Sal dit ook graag wil by woon,maar 'n datum sal vir ons almal dit makliker maak of die dag bygewoon kan word.

Re: Langafstand Gong Skietdag te Delmas

Posted: Tue Aug 18, 2015 7:26 am
by Ben
Ek het onlangs eers die langer afstande begin aandurf, so sal baie graag wil bywoon as ek beskikbaar is en n paar lesse neem!

Re: Langafstand Gong Skietdag te Delmas

Posted: Tue Aug 18, 2015 8:22 am
by ChrisGB
Piet sal dit graag bywoon