Page 1 of 1
Nuwe Lid
Posted: Tue Aug 11, 2015 3:08 pm
by Jakkie
Dag manne.Jacques Koekemoer hier. Hoop om nog lank hier te wees. Geniet die forum onsettend baie!
Groetnis!
Re: Nuwe Lid
Posted: Tue Aug 11, 2015 4:20 pm
by PWV
Welkom Jakkie. Vertel vir ons waar jy bly en waarmee jy skiet.
Re: Nuwe Lid
Posted: Tue Aug 11, 2015 5:51 pm
by Philip J
Welkom Jakkie
Re: Nuwe Lid
Posted: Tue Aug 11, 2015 6:01 pm
by jamalley
Welkom Jakkie
Re: Nuwe Lid
Posted: Wed Aug 12, 2015 7:41 am
by Jay Jay
Hi Jakkie, baie welkom
Re: Nuwe Lid
Posted: Wed Aug 12, 2015 10:32 am
by Ritchie
Welkom! Hoor ook graag wat jy in jou kluis het.
Groete en geniet dit!