Page 1 of 1
Baie lekker jag 2
Posted: Tue Aug 11, 2015 2:45 pm
by pofadder
Nog een foto van die Jag
Re: Baie lekker jag 2
Posted: Tue Aug 11, 2015 3:06 pm
by Jean Marais
Hey Eric
Ons is nog skaars terug, en ek wil alweer gaan. Lekker saam met jou en jou pa en die res van die groep gejag
Re: Baie lekker jag 2
Posted: Tue Aug 11, 2015 3:32 pm
by pofadder
Ek stem, het al vanoggend vir my Pa gese. Is nie 24 uur in die stad nie en mis alklaar die jagveld.
Baie dankie dat ek kon saamgaan Oom. Dit was onsettend lekker gewees en die volgende jag kan nie gou genoeg kom nie.
Re: Baie lekker jag 2
Posted: Tue Aug 11, 2015 7:20 pm
by Bakkies303
Welkom hier Pofadder. Mooi bokke en lekker gewere. Is dit die 6.5x55 wat amper joune is waarmee jy geskiet het?
Re: Baie lekker jag 2
Posted: Tue Aug 11, 2015 7:34 pm
by pofadder
Baie dankie Bakkies, nee dit was die lus makertjie. Dit was ons 1 PH se geweer maar was baie naby om hom in te pak