Page 1 of 1
Baie lekker jag
Posted: Tue Aug 11, 2015 2:44 pm
by pofadder
'n Paar van die foto's van die diere wat die naweek geval het.
Re: Baie lekker jag
Posted: Wed Aug 12, 2015 4:45 pm
by Vlakvark Soldaat
Baie nice, waar was dit gewees? Watse geweer het jy gebruik ens?
Re: Baie lekker jag
Posted: Wed Aug 12, 2015 4:57 pm
by win270
Baie geluk! Dit lyk na baie netjiese skote.
Re: Baie lekker jag
Posted: Wed Aug 12, 2015 6:56 pm
by Mellies
Mooi man!
Met n vleisie...
Re: Baie lekker jag
Posted: Wed Aug 12, 2015 9:47 pm
by Giepie
Mooi man. Lekker biltong nou vir die kleinman.

Re: Baie lekker jag
Posted: Thu Aug 13, 2015 6:12 pm
by pofadder
Buite Phillipolis. Het 'n .243 en 6.5x55 Howa gebruik
Re: Baie lekker jag
Posted: Thu Aug 13, 2015 9:28 pm
by theedge
Mooi man!