Page 1 of 1
Opgewonde Nuwe Jagter
Posted: Mon Aug 10, 2015 3:50 pm
by pofadder
Goeie dag Almal,
Ek was die naweek by Hein se plaas en het baie lekker saam met hom en sy PH'e gejag. Hulle het die hele naweek gepraat oor Jaracal en ekt besluit om julle forum te kom besoek.
Ek's 'n nuwe jagter wat hierdie naweek die jag koors gekry het.
Ek sien baie daarna uit om betrokke te wees by julle gemeenskap.
Lekker jag
Eric Meyer
Re: Opgewonde Nuwe Jagter
Posted: Mon Aug 10, 2015 3:53 pm
by JohanvanZyl
Welkom Eric!
Hierdie forum is verslawend! Heerlik om almal se stories te lees en die manne is vinnig met goeie raad! Hoop jy geniet dit hier
Re: Opgewonde Nuwe Jagter
Posted: Mon Aug 10, 2015 4:05 pm
by JacquesT (Stompe)
Welkom Pofadder. Ek hoop jy is goed met geld spaar, want nou gaan jy begin spend
[FACE WITH TEARS OF JOY]. Geniet dit hier.
Re: Opgewonde Nuwe Jagter
Posted: Mon Aug 10, 2015 4:12 pm
by Jacquesb
Welkom Pofadder
Geniet die stokperdjie en die forum.
Re: Opgewonde Nuwe Jagter
Posted: Mon Aug 10, 2015 4:31 pm
by Chris (vdB)
Baie welkom
Re: Opgewonde Nuwe Jagter
Posted: Mon Aug 10, 2015 6:25 pm
by Jay Jay
Hi Eric, baie welkom
Re: Opgewonde Nuwe Jagter
Posted: Mon Aug 10, 2015 7:32 pm
by Philip J
Hallo Pofadder. Baie welkom en geniet dit.
Re: Opgewonde Nuwe Jagter
Posted: Mon Aug 10, 2015 10:29 pm
by alecjohnson
Pofadder, jy is nou in gevaarlike waters, hier gaan jy leer watter gewere jy nog moet bekom. Hier is ons almal vriende, goeie vriende.
Hier praat ons jag, ballistiek en allerande ander ditjies en datjies.
Die is 'n boose kringloop wat jou hard vasgryp en nooit laat los nie!
Geniet dit, leer baie, en as jy nie seker is nie, VRA! Hier is baie kennis op die forum!
Lekker jag! Lekker Leer en Lekker gesels!
Re: Opgewonde Nuwe Jagter
Posted: Tue Aug 11, 2015 7:08 am
by Baasvark
Welkom!
Re: Opgewonde Nuwe Jagter
Posted: Tue Aug 11, 2015 7:27 am
by win270
Eric, baie welkom. As 'n man met PHs gaan jag het, is dit 'n goeie gewoonte om sommer ook foto's hier te plaas!
Geniet die forum.
Re: Opgewonde Nuwe Jagter
Posted: Tue Aug 11, 2015 7:52 am
by Jean Marais
Hallo Eric
Was baie lekker om saam met jou te kon jag die naweek. Welkom hier op Jaracal, en ek kan maar net bevestig wat die ander manne reeds hierbo kwytgeraak het. Jy sal omtrent oor alle skietsake hier iets kan leer.
Groetnis, en lekker spaar vir daai nuwe roer van jou. Ons gaan saam ene koop.
Re: Opgewonde Nuwe Jagter
Posted: Tue Aug 11, 2015 8:06 am
by Plaashaas
Welkom Pofadder
Ek neem jy is gevaarlik a mens op jou trap.
Sterkte aan jou bankbestuurder vir die stokperdjie wat jy nou aanvat.
Re: Opgewonde Nuwe Jagter
Posted: Tue Aug 11, 2015 6:10 pm
by jamalley
Welkom Eric
Re: Opgewonde Nuwe Jagter
Posted: Tue Aug 11, 2015 9:42 pm
by Ashley
Welkom hier man. Soos die manne vroeêr genoem het, hietdie is soos die AA vir skiet-mal mense!
Baie lekker plek die, geniet dit!