Page 1 of 1
2de handse NXS, of nuwe shv
Posted: Wed Aug 05, 2015 5:42 pm
by cassie_calvinia
sit en dink ek nou die goed uit?
hul glase is glo dieselfde.
wat sal julle doen?
is allround scope. jag en track. meer jag.
het die shv ook daai tunnel vision soos die nxs?
Re: 2de handse NXS, of nuwe shv
Posted: Wed Aug 05, 2015 7:45 pm
by Capt. Yoda
Die SHV is baie smart ma die NXS is ma net die NXS.
Re: 2de handse NXS, of nuwe shv
Posted: Thu Aug 06, 2015 8:17 am
by Danie01
Cassie ek sit met dieselfde vraag as jy en wonder dan oor die vortex pst wat ook in daai prysklas is met selle funksies. Een voordeel as jy na illuminated rectical kyk is die shv beter met slwgs n klein kruis in die middel en nie die hele kruishaar nie. Keuses keuses....
Re: 2de handse NXS, of nuwe shv
Posted: Thu Aug 06, 2015 8:54 am
by Smous v.d. Vyver
Nee wat NXS for life,totdat ek ATACR kan bekostig!
Re: 2de handse NXS, of nuwe shv
Posted: Thu Aug 06, 2015 9:18 am
by joe rocket
Ek het gister na al 3 scopes gekyk, Die ATACR is in n heel ander klas. Het ook na die schmidt en bender pm 2 geloer, watter bank kan ek beroof

Re: 2de handse NXS, of nuwe shv
Posted: Thu Aug 06, 2015 12:53 pm
by Gawie(13mm)
Cassie, vir algemene jag loop die SHV soos 'n nuwe mop,maar die NXS is soos 'n gemsbok met 'n boud skoot. D@nders taai en kannie dood.

Re: 2de handse NXS, of nuwe shv
Posted: Thu Aug 06, 2015 1:01 pm
by Smous v.d. Vyver
Gawie is jy nou al 13mm of steeds nog net 'n 6mm mannetjie?
Re: 2de handse NXS, of nuwe shv
Posted: Thu Aug 06, 2015 1:04 pm
by Gawie(13mm)
6mm

ma hy skiet nog alles raak en dood, so ek is nog rustig.

Re: 2de handse NXS, of nuwe shv
Posted: Thu Aug 06, 2015 1:14 pm
by Smous v.d. Vyver
Ek is so te se 0.551 duim.Of more of volgende week Vrydag!Kan nie wag nie.Sorry Cassie vir die hijack.
P.S. 2de handse NXS
Re: 2de handse NXS, of nuwe shv
Posted: Thu Aug 06, 2015 1:22 pm
by Dries101
As jy groot gaan koop die Atacr wat basies n NXS op steroids is of die SHV- Die NXS regverdig nie die 10K spring bo die SHV in my opinie nie- jy kry verseker nie 10K se scope extra daar nie. Voor die SHV uitgekom het sou ek gese het kry die NXS. As jy n goeie tweedehandse NXS kan optel met zerostop vir R20k of minder is dit n no brainer koop die NXS. Maar n nuwe NXS draai seker nou heir by 27-28k rond met zeropstop dan is die spring na die ATacr nie so groot nie. maar dan moet jy jouself ook vra of jy regtig n R34k scope vir enige iets in die lewe nodig het...tensy jy nou kompetieer etc
Re: 2de handse NXS, of nuwe shv
Posted: Thu Aug 06, 2015 1:24 pm
by cassie_calvinia
ja, maar omdat die scopes 2fp is, sal die 14x moar nie net lekker werk nie.bygese 80%jag scope.