Page 1 of 1

As 'n mens dalk die bene effens wil rek.......

Posted: Wed Aug 05, 2015 4:56 pm
by Chevvy SS
En die oë nie meer so goed is nie.....

Hierdie 2 teleskope verskil 'n R1 000- watter een sal julle kies en hoekom asb?

Leupold VX3 6.5-20x50 LR Target Varmint
Zeiss Conquest HD5 5-25X50 Reticle 82 RZ800

Enige ander voorstelle tussen 14k en 17k dalk?

Re: As 'n mens dalk die bene effens wil rek.......

Posted: Wed Aug 05, 2015 5:06 pm
by Hein22
Hierso is 'n nice vortex FFP PST te koop op die forum vir R15k. Kan nie fout maak nie.

Re: As 'n mens dalk die bene effens wil rek.......

Posted: Wed Aug 05, 2015 5:09 pm
by Francois Marais
Chevvy.....ek sal toe oë die Leupold koop....

Mooi loop
Francois

Re: As 'n mens dalk die bene effens wil rek.......

Posted: Wed Aug 05, 2015 5:10 pm
by Gawie(13mm)
Kry 'n skiet bril. ;D Enige een van daai twee "Hubbles" sal mooi werk.

Re: As 'n mens dalk die bene effens wil rek.......

Posted: Wed Aug 05, 2015 5:56 pm
by PWV
Gawie(13mm) wrote:Kry 'n skiet bril. ;D Enige een van daai twee "Hubbles" sal mooi werk.
OF laat jou oë "lazer".

Re: As 'n mens dalk die bene effens wil rek.......

Posted: Wed Aug 05, 2015 6:05 pm
by Frikkie Coetzee
Ek het Leupold op ky 7 mm Tombi tans. Al van die Zeiss wat ek graag sal wil he is die Zero stop.

Re: As 'n mens dalk die bene effens wil rek.......

Posted: Thu Aug 06, 2015 3:17 am
by Finfan
Chevvy SS wrote:En die oë nie meer so goed is nie.....

Hierdie 2 teleskope verskil 'n R1 000- watter een sal julle kies en hoekom asb?

Leupold VX3 6.5-20x50 LR Target Varmint
Zeiss Conquest HD5 5-25X50 Reticle 82 RZ800

Enige ander voorstelle tussen 14k en 17k dalk?
Ek kan nie kommentaar oor die Zeiss nie, maar ek het op 3 van my gewere daai presiesse Leupolds met selfde reticle. Baie helder en werk vir mt uitstekend!

Re: As 'n mens dalk die bene effens wil rek.......

Posted: Thu Aug 06, 2015 8:37 am
by Chevvy SS
Wat van die Vortex PST 6-24x50 EBR-2c, FFP ?

Re: As 'n mens dalk die bene effens wil rek.......

Posted: Thu Aug 06, 2015 8:39 am
by Eugene
Chevvy SS wrote:Wat van die Vortex PST 6-24x50 EBR-2c, FFP ?
Sal my keuse wees....

Re: As 'n mens dalk die bene effens wil rek.......

Posted: Thu Aug 06, 2015 8:41 am
by Hein22
Uit die drie scopes genoem, sal die vortex ook my keuse wees as dit by ver skiet kom.

Re: As 'n mens dalk die bene effens wil rek.......

Posted: Thu Aug 06, 2015 10:36 am
by Sangoma (IAN)
In daai prys klas moet nie n Sightron S3 mis kyk nie....

6-24X50 SFP of FFP
8-32X56 SFP

Re: As 'n mens dalk die bene effens wil rek.......

Posted: Thu Aug 06, 2015 11:36 am
by archer
Wat die vortex dit is a bargain.

Re: As 'n mens dalk die bene effens wil rek.......

Posted: Thu Aug 06, 2015 2:59 pm
by Chevvy SS
Nuwe Vortex is R15 200 ::) :o

Re: As 'n mens dalk die bene effens wil rek.......

Posted: Thu Aug 06, 2015 3:05 pm
by Hein22
Koop dan die nuwe ene. ;D Maar ek sal steeds 'n vortex PST FFP bo die ander kies.

Re: As 'n mens dalk die bene effens wil rek.......

Posted: Thu Aug 06, 2015 3:16 pm
by archer
Where can you get a vortex pst ffp for R15200.

Re: As 'n mens dalk die bene effens wil rek.......

Posted: Thu Aug 06, 2015 3:21 pm
by Chevvy SS
S&O

Re: As 'n mens dalk die bene effens wil rek.......

Posted: Thu Aug 06, 2015 3:25 pm
by Gawie(13mm)
Chevvy SS wrote:S&O
Manne onthou asb. Dit sluit die volgende afslag in: Kaapjag, S.A. jagters, CHASA, "vrequent buyers" en "kry die d@nner net uit die winkel uit". >:D