Jaarlikse siklus van jakkalse en rooikatte
Posted: Tue Aug 04, 2015 6:46 pm
Dit is seker al bespreek maar kon niks kry daaromtrent nie. kan die kenners asb die jaarlikse siklus van jakkalse hier opsit?
Lyk die siklusse dieselfde regoor die land of is dit streek verbonde? Sal jakkalse enigsins ander tye van die jaar op hitte kom en gedek word? Speel die klimaat n rol, bv dat hul glad nie onder sekere omstandighede sal aanteel nie? Waardeer enige insette!
Ja kom ons sit maar die rooikat sin by asb.