Page 1 of 1

Magneto monteerstuk poging 1

Posted: Tue Aug 04, 2015 1:15 pm
by alecjohnson
Die is my plan om die magneto vas te maak aan n rus om dan pistool se koeƫl spoed te kan meet sonder om te veel geld te spandeer.
IMG_20150804_123246.jpg
IMG_20150804_123253.jpg
IMG_20150804_123602.jpg
So het ek net n rus gebou met hout en n keep gegee.

Ek het toe n yster pyp gevat en oopgesaag aan eenkant en oopgebuig vir die mik

Re: Magneto monteerstuk poging 1

Posted: Tue Aug 04, 2015 1:19 pm
by alecjohnson
Ek het toe die ding vasgeskroef en skroewe met mat toegemaak.

Ek het toe magneto opgekoppel en dit lyk nie te sleg nie.
IMG_20150804_131826.jpg
IMG_20150804_125246.jpg
"n groot fout wat ek begaan het is om met my magneto speed met yster te werk toe plak die veilsels vas aan die magnete :( gelukkig kon ek dit als afhaal met geduld...

Re: Magneto monteerstuk poging 1

Posted: Wed Aug 05, 2015 6:21 am
by ruaanb
Lyk heel netjies mik net mooi!

Re: Magneto monteerstuk poging 1

Posted: Wed Aug 05, 2015 7:13 am
by Finfan
Netjies gemaak!