Page 1 of 1
2016 Toyota Hilux in Windhoek te koop
Posted: Tue Aug 04, 2015 9:58 am
by Gideon@1
Dag sĂȘ,
Het nou op die afgekom. Spesiaal vir die manne in Nam.
http://www.icars.com.na/Used-2015-Toyot ... -sale-5201
Teen 'n besonderse prys van
N$ 629,900
Groetnis
Re: 2016 Toyota Hilux in Windhoek te koop
Posted: Tue Aug 04, 2015 10:14 am
by OupaZA
Eish... daai voorkant nie vir my baie mooi nie...
Re: 2016 Toyota Hilux in Windhoek te koop
Posted: Tue Aug 04, 2015 10:31 am
by Armand Steenkamp
Die prys is nie vir my baie mooi nie......
Re: 2016 Toyota Hilux in Windhoek te koop
Posted: Tue Aug 04, 2015 1:05 pm
by Gerhardus Nel
Armand Steenkamp wrote:Die prys is nie vir my baie mooi nie......
Daai manne voer motors in van iewers in die ooste, prys is mal en toy lyk maar akkies. Gedink hulle grap met die 2.8 motor, maar duidelik nie. Ek dink Ford gaan van krag tot krag!!!
Re: 2016 Toyota Hilux in Windhoek te koop
Posted: Tue Aug 04, 2015 1:56 pm
by JPS
Kan iemand dalk laat weet wat die 2015 hilux gekos het in Nam? Of anders genoem wat is die verkil in prys tussen die huidige een en die nuwe een like for like?
Re: 2016 Toyota Hilux in Windhoek te koop
Posted: Tue Aug 04, 2015 2:01 pm
by Gerhardus Nel
JPS wrote:Kan iemand dalk laat weet wat die 2015 hilux gekos het in Nam? Of anders genoem wat is die verkil in prys tussen die huidige een en die nuwe een like for like?
480 000 koop vir jou die nuwe Legend in 4x4 3.0 L Diesel Double cab.
Re: 2016 Toyota Hilux in Windhoek te koop
Posted: Tue Aug 04, 2015 3:45 pm
by JPS
So die nuwe een is so 150K duurder? Ouch.
As dieselfde hier gaan gebeur op die ou prys sonder die afslag wat hulle nou bied is dit ook hier by die 600K????
Re: 2016 Toyota Hilux in Windhoek te koop
Posted: Tue Aug 04, 2015 3:55 pm
by Finfan
Eks n Toyota fan en ry self Toyota, maar donnor weet daai is nie mooi nie en nog minder is die prys.
Re: 2016 Toyota Hilux in Windhoek te koop
Posted: Tue Aug 04, 2015 4:13 pm
by Armand Steenkamp
Hy groei op n man. Vir my is hy nou weer bleddie mooi.... Maar ek kan nie sien hoe om daai te betaal nie......
Re: 2016 Toyota Hilux in Windhoek te koop
Posted: Tue Aug 04, 2015 6:01 pm
by Gideon@1
En dit is die prys vir n demo. Nie eers nuwe se prys nie.
Dit is darm net te veel geld......
Re: 2016 Toyota Hilux in Windhoek te koop
Posted: Tue Aug 04, 2015 6:55 pm
by Apie
Dis maar die prys as jy volgende jaar se bakkie vandag wil ry...