Page 1 of 1
Geweerkolf Blanks
Posted: Fri Jul 31, 2015 11:57 am
by japievan
Dagsê almal
Waar kan mens 'n mooi geweerkolf blank koop? En wat kos dit?
Groete,
Re: Geweerkolf Blanks
Posted: Fri Jul 31, 2015 12:13 pm
by Geno
Re: Geweerkolf Blanks
Posted: Fri Jul 31, 2015 12:15 pm
by japievan
Dankie Geno. Ek het dit gesien.
Ek is eintlik opsoek na 'n plain Wallnut of so iets.
Re: Geweerkolf Blanks
Posted: Fri Jul 31, 2015 12:17 pm
by Geno
Ons het 'n standaardgraad walnut blank teen dieselfde prys in voorraad.
Re: Geweerkolf Blanks
Posted: Sat Dec 19, 2015 8:59 pm
by JanH
japievan wrote:Dagsê almal
Waar kan mens 'n mooi geweerkolf blank koop? En wat kos dit?
Groete,
Gaan kyk gerus by Silverton hout handelaars :
http://www.timbermerchant.co.za/product/view/walnut
Re: Geweerkolf Blanks
Posted: Sun Dec 20, 2015 7:25 am
by 6.5/284Norma
Ek het al vele blanks op eBay gekoop, van redelik tot baie baie mooi. Nog nooit 'n probleem gehad nie. Kyk gerus.
Groete
Re: Geweerkolf Blanks
Posted: Mon Dec 21, 2015 11:05 am
by NJ_v_N
Daar is manne in die midrand omgewing wat nou die dag n paar baie mooi stukke houd gehad het, was n redelike donker afrika hout gewees maar hulle kon ander spesies ook kry as ek reg onthou wat hy gese het.
http://www.prosono.co.za/
Meul se bestuurder - Ettiene 0823258425
Ek dink die stukke was ne so oor R1k