Page 1 of 1

Toyota TowBar

Posted: Fri Jul 31, 2015 11:27 am
by Rooster1089
Hallo,

Waar gaan ek vir goedkoop vir 'n towbar op my hilux.
Ek het gaan kyk ek kort die hele storie.
Ek bly in Pretoria.

Dankie

Re: Toyota TowBar

Posted: Fri Jul 31, 2015 11:41 am
by spekieries
Gister een opgesit. Google Autobar. By verre die beste prys wat ek kon kry.

Re: Toyota TowBar

Posted: Fri Jul 31, 2015 3:55 pm
by Beer (Christo)
Elk het 'n Hayman Reese towbar wat van my Hilux afgekom het toe ek 'n staalbumber op gesit het as jy belangstel?

Re: Toyota TowBar

Posted: Wed Oct 21, 2015 9:02 am
by Rooster1089
Nou met Autobar gepraat en die prys is R2400, ek wil net weet wie al by autobar een laat posit het op die Hilux, hoe lyk dit?
Steek die swart "bar" uit of is dit weggesteek?

Dankie