Page 1 of 1
skaap halsbande
Posted: Fri Jul 31, 2015 7:54 am
by johans
is hier dalk iemand wat die bande gebruik wat jou n sms stuur sodra die skaap versteur word?ek weet nou van celmax en agri alert.dalk is daar nog ander produkte?
Re: skaap halsbande
Posted: Fri Jul 31, 2015 8:12 am
by junglejulian
Johan vra vir leon Richter wat agter paradys skietbaan boer.hy het so 2 maande terug dit vir sy bees gekry,dit is die stelsel vanaf Potch.ek sms jou sy nommer
Re: skaap halsbande
Posted: Fri Jul 31, 2015 10:19 am
by Tal
Die potch bande is Agri alert, hulle is regtig die beste!
Re: skaap halsbande
Posted: Fri Jul 31, 2015 11:46 am
by pieter h
Phillip Lotter 0823330101
Re: skaap halsbande
Posted: Fri Jul 31, 2015 11:59 am
by Smirre
Johan
Agri alert se halsbande stuur met radieseine na die stasie
daar is dele op my plaas waar daar nie opvangs is nie maar met die radioseine is die problem weg
Die stasie bel jou dan ( hy staan 10m in die lug waar daar opvangs is
jy kan baie meer aktiewe bande ook koop by hulle en minder dummies gebruik.
Groete
Re: skaap halsbande
Posted: Fri Jul 31, 2015 1:21 pm
by M98mauser
kyk ook na die volgende webwerf
www.hotgroup.co.za goeie diens goeie produk
Re: skaap halsbande
Posted: Fri Jul 31, 2015 5:28 pm
by Jaco v Zyl
Ek gebruik agri alert op bees kan met my kontak maak as jy wil.
Jakoos
Re: skaap halsbande
Posted: Sun Aug 02, 2015 4:32 pm
by johans
dankie manne,klink my philip lotter se bande is nog die goedkoopste.hy het nou net nie gps tracking in nie