Nog een
Posted: Wed Jul 29, 2015 5:24 pm
Goeie middag
Ek lees al lank hier op die forum en geniet dit baie. Ek is van Bethlehem en hoop dat die winter nie wil verby gaan nie want dan is jagtyd verby (koue is net n bysaak)...
Groete
WGV