Page 1 of 2
My kind se eerste bok.
Posted: Wed Jul 29, 2015 9:39 am
by G-force
Re: My kind se eerste bok.
Posted: Wed Jul 29, 2015 9:42 am
by DWB
Baie Geluk Gé!
Re: My kind se eerste bok.
Posted: Wed Jul 29, 2015 9:42 am
by henried
Baie geluk julle, mooi fotos Ge.
Re: My kind se eerste bok.
Posted: Wed Jul 29, 2015 9:43 am
by OupaZA
Awesome Baie geluk!!
Re: My kind se eerste bok.
Posted: Wed Jul 29, 2015 9:44 am
by ROBBIE1
Geluk Ge, se vir haar ook well done!!
Lyk of dit n lekker kamp jag was as ek die ander fotos so bekyk.
Re: My kind se eerste bok.
Posted: Wed Jul 29, 2015 9:48 am
by sako 30-06
Baie geluk, sy lyk sommer baie trots.
Geluk aan dogter en pa.
Re: My kind se eerste bok.
Posted: Wed Jul 29, 2015 9:48 am
by ruaanb
Baie geluk!
Re: My kind se eerste bok.
Posted: Wed Jul 29, 2015 10:02 am
by Jaco v Zyl
Baie mooi en geluk pa en dogter!
Re: My kind se eerste bok.
Posted: Wed Jul 29, 2015 10:16 am
by Frederik
Baie geluk jy kan regtig met 'n bree bors rondloop.
My beurt kom oor twee naweke kyk of Aaron sy bok kan skiet met sy eie 6.5 na die mooi vark van laasjaar.
Re: My kind se eerste bok.
Posted: Wed Jul 29, 2015 10:28 am
by joe rocket
Baie geluk dit is baie lekker om te sien hoe die kinders die bokke laat val. Priceless!
Re: My kind se eerste bok.
Posted: Wed Jul 29, 2015 10:38 am
by OMarais
Baie netjies! Geluk! Ek hoop ek kan ook so spog in die nabye toekoms... :-)
Re: My kind se eerste bok.
Posted: Wed Jul 29, 2015 10:55 am
by VdWalt
Baie geluk
Re: My kind se eerste bok.
Posted: Wed Jul 29, 2015 11:33 am
by Finfan
Baie geluk!
Re: My kind se eerste bok.
Posted: Wed Jul 29, 2015 2:21 pm
by Suikermuis
Baie geluk! Groot rede om trots te wees.
Geniet
Re: My kind se eerste bok.
Posted: Wed Jul 29, 2015 2:47 pm
by alecjohnson
Pragtig, wel gedaan! Trotse fotos daai!
Re: My kind se eerste bok.
Posted: Wed Jul 29, 2015 7:53 pm
by Plaashaas
Baie geluk Ge. Ek like jou 300 Black Out!!!
Re: My kind se eerste bok.
Posted: Wed Jul 29, 2015 9:26 pm
by Marc
Baie geluk maat, jy mag maar lekker bree bors loop vir n wyle
Re: My kind se eerste bok.
Posted: Wed Jul 29, 2015 9:29 pm
by Arnold
Awesome!
Re: My kind se eerste bok.
Posted: Thu Jul 30, 2015 6:54 am
by Frikkiedbr
Baie geluk Gè, kan net dink hoe baie trot jy kan wees op jou dogtertjie.
Sy skiet beter as ek
Mooi gee haar sommer 'n vet drukkie.

Re: My kind se eerste bok.
Posted: Thu Jul 30, 2015 3:36 pm
by Christo J
Fantasties! Baie geluk. My dogtertjie is 3 en wil klaar zebra skiet... sy gaan nog n hele rukkie moet wag. Hoe out is jou dogtertjie Ge'?
Re: My kind se eerste bok.
Posted: Thu Jul 30, 2015 3:45 pm
by G-force
Christo J wrote:Fantasties! Baie geluk. My dogtertjie is 3 en wil klaar zebra skiet... sy gaan nog n hele rukkie moet wag. Hoe out is jou dogtertjie Ge'?
Dankie almal.Christo sy is 8.
Re: My kind se eerste bok.
Posted: Thu Jul 30, 2015 4:15 pm
by BRNO (Pierre)
Wel gedaan. Baie geluk aan julle beide.
Re: My kind se eerste bok.
Posted: Sun Oct 04, 2015 11:03 am
by Swys14
ek soek die "like" knoppie!
baie geluk...ek sou BAIE trots gewees het in jou skoene.
Re: My kind se eerste bok.
Posted: Sun Oct 04, 2015 2:17 pm
by Jake1
Geluk, daar is niks wat jou of jou dogtertjie se gevoel beat nie!
Re: My kind se eerste bok.
Posted: Sun Oct 04, 2015 6:49 pm
by Apie
Netjies
Oorlekker!