Page 1 of 1

Springbok

Posted: Wed Jul 29, 2015 7:51 am
by sako 30-06
Ek sal dit waardeer as enige iemand n kontak het om springbokke te jag teen die einde van die seisoen.

Wil graag dat my vrou haar eerste bok skiet sodra ek die lisensie kry vir die .243

Ek weet die kanse is min maar wie nie waag nie sal nie wen nie.
Verkieslik nie verder as 4 ure van Johannesburg af nie.

PM my asb as julle weet van iemand.

Re: Springbok

Posted: Wed Jul 29, 2015 8:19 am
by Boesman10
Wat van so Oktober of November in die Karoo? As jy verder wil ry na Beaufort Wes se rigting kan ek jou akomodeer.

Re: Springbok

Posted: Wed Jul 29, 2015 9:22 am
by sako 30-06
Boesman10 wrote:Wat van so Oktober of November in die Karoo? As jy verder wil ry na Beaufort Wes se rigting kan ek jou akomodeer.
Boesman, dankie vir die offer.
Stuur asb vir my besonderhede. Dit is n bietjie ver maar dalk maak ek n plan.