Page 1 of 1
Groot rooikat
Posted: Mon Jul 27, 2015 8:17 am
by Jakes
Rooikat.JPG
Die rooikat het 20kg geweeg dit is in die Frankort omgewing geskiet die 18-07-2015
Re: Groot rooikat
Posted: Mon Jul 27, 2015 9:56 am
by Riaan Kriel
Dit was 'n fris knaap gewees, goed gedoen. Jy hom geskiet Jakes?
Re: Groot rooikat
Posted: Mon Jul 27, 2015 10:14 am
by Jakes
Ek het dit nie geskiet nie n ou kennis