Page 1 of 1
Nuwe Lid
Posted: Fri Jul 24, 2015 8:29 pm
by 308 For Life
Goeie Naand almal ek is vanaf die noord kaap en ook maar nog relatief nuut tot die herlaai en lading ontwikkeling ding waaruit ek hoop ek kan baie leer oor dinge soos tpl en koel "jump"
Re: Nuwe Lid
Posted: Fri Jul 24, 2015 8:55 pm
by tripodmvr
Baie welkom. Sien jy is vas oortuig daar is net een kaliber. Sal met jou moet gesels oor 7x64, 30-06 en 375. Hopelik red ons jou van die saai lewe daar buite.
Re: Nuwe Lid
Posted: Sat Jul 25, 2015 12:02 am
by Ashley
Jy het die 7x57 vergeet oom Marius
Baie welkom hier 308, jy sal baie leer hier. Rerig n lekker plek en baie kennis wat omgaan.
Geniet dit!
Re: Nuwe Lid
Posted: Sat Jul 25, 2015 4:32 am
by Heinz Petersen
Welkom 308. Moenie luister wat die ander manne sĂȘ oor ander gewere nie. Dit gaan jou baie geld kos.
308 theoneandonly
Lekker kuier hier.
Re: Nuwe Lid
Posted: Sat Jul 25, 2015 10:51 am
by Boesman10
Welkom 308. Ek is seker jy sal dit geniet hier.
Re: Nuwe Lid
Posted: Sat Jul 25, 2015 7:57 pm
by 308 For Life
Hi dankie manne julle laat n man sommer baie welkom voel hier so tuis. Ek weet daar is baie goeie kalibers daar soos n 308 en n 308 en o ja n 308

, grap sommer net my volgende koop sluit beslis n 243 in.
Re: Nuwe Lid
Posted: Sun Jul 26, 2015 8:41 pm
by Plaashaas
Welkom 308!
Is dit jou sussie in die avatar? Gaan sy dalk die plaas erf? Ek sal kan val vir so girl met "agtergrond".
Re: Nuwe Lid
Posted: Mon Jul 27, 2015 9:53 am
by Jay Jay
Hi, baie welkom.