Page 1 of 1

NUWE LID/JAGTER

Posted: Fri Jul 24, 2015 2:59 pm
by Kanaalaap
Middag lede! Hoewel ek 'n kanaalaap van geboorte is, woon ek deesdae in die Worcester in! Soos hulle daar praat.

Ek het nou onlangs my eerste jag meegemaak - en dit nogal op 'n 40 000 hektaar Namibiese plaas waar die bokke al wild geskiet was. Nodeloos om te se dat al ons skote van baie tot gevaarlik ver was. Het darem reggekry om 3 springbokkies met 'n geleende 30-06 te skiet. Mooi skote ook.

My beterhelfte is natuurlik nie gelukkig nie, want eks nou aan geweer soek!

Baie dankie vir die aanvaarding en ek weet ek kan by al die geleerde manne hier sommer baie leer. Sien uit na die interaksie in die toekoms! ;D

Re: NUWE LID/JAGTER

Posted: Fri Jul 24, 2015 5:00 pm
by Philip_R
Welkom, as jy jou geweer het moet ons bietjie gaan skiet. Ek is ook in Worcester.

Re: NUWE LID/JAGTER

Posted: Mon Jul 27, 2015 10:12 am
by Jay Jay
Hi, baie welokom.

Re: NUWE LID/JAGTER

Posted: Mon Jul 27, 2015 11:58 am
by Boesman10
Welkom Kanaalaap

Re: NUWE LID/JAGTER

Posted: Mon Jul 27, 2015 1:15 pm
by Ashley
Welkom hier, geniet die forum!

Re: NUWE LID/JAGTER

Posted: Fri Jul 31, 2015 9:15 pm
by Mellies
Kanaalaap wrote:Middag lede! Hoewel ek 'n kanaalaap van geboorte is, woon ek deesdae in die Worcester in! Soos hulle daar praat.

Ek het nou onlangs my eerste jag meegemaak - en dit nogal op 'n 40 000 hektaar Namibiese plaas waar die bokke al wild geskiet was. Nodeloos om te se dat al ons skote van baie tot gevaarlik ver was. Het darem reggekry om 3 springbokkies met 'n geleende 30-06 te skiet. Mooi skote ook.

My beterhelfte is natuurlik nie gelukkig nie, want eks nou aan geweer soek!

Baie dankie vir die aanvaarding en ek weet ek kan by al die geleerde manne hier sommer baie leer. Sien uit na die interaksie in die toekoms! ;D

Welkom hier kanaalaap.

Jy vertel jagstories sonder kiekies? Werk nie so...mense soos ek met n swak verbeelding waardeer n prentjie of twee! ++>:

Geniet dit.

Met n vleisie...

Re: NUWE LID/JAGTER

Posted: Sat Aug 01, 2015 5:45 pm
by jamalley
Welkom